Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus-en-Roes Beach Home

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Cornelia K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Rus-en-Roes is 'n heerlike, ruim kuierhuis met 'n 180° uitsig van die strand en see. Hierdie is 'n gesellige (eerder as 'n deftige) vakansiehuis, met houtvloere, uitstekende gerieflike beddens, 'n lekker insink leerbank en 'n groot eetkamertafel. Die buitestoep is langs die braai en kyk uit oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie
Rus-en-Roes Beach Home
Dankie Cornelia.

Heidi V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Lekker stil met 'n pragtige uitsig. Alles beskikbaar wat mens nodig het. Baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Perfekte wegbreek. Rus-en-Roes is lekker uit die gejaag, maar steeds naby genoeg aan die strand om sommer te stap. Dis die 2de keer wat ons hier tuisgaan en dit sal vir seker ook ons keuse vir die toekoms wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie
Rus-en-Roes Beach Home
Baie dankie Helen, dit is altyd lekker om julle as gaste te ontvang. Dankie vir die manier waarop julle sorg vir ons huis.

Coenie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Uitstekende diens en kommunikasie van die eienaar. Baie welkom gevoel en heerlik gekuier. Huis is baie goed toegerus vir meeste van jou behoeftes. Spesiale goed soos vuuraanstekers, bordspeletjies en verkyker laat mens sommer tuis voel. Dankie Niekie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie
Rus-en-Roes Beach Home
Baie dankie, Coenie.

Leon P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Lekker gebly, rustig en stil. Goeie kommunikasie van eienaar. Sal beslis weer kom kuier. Dit is 'n ou huis, regte strandhuis, nie 'n glanspaleis nie, maar goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie
Rus-en-Roes Beach Home
Baie dankie Leon!

Ingrid L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2022

We loved the position of the house although no access to the beach but loved sitting on verandah! We were under the impression that there was access to the beach but that didn't bother us in the end because just sitting on the verandah and watching the whales and dolphins more than made up for that! The one issue we did have was that there is no water pressure in the shower, just trickles, so that got to us. If you could sort this out, it'll be great then!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Niekie
Rus-en-Roes Beach Home
Hi Ingrid, thank you for the review. The water pressure in the shower has been fixed. There was a small blockage.

Helene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2021

'n Rustige wegbreek. Die huis se uitsig is asemrowend en ek kon ure op die lekker stoep sit en net kyk en luister na die branders. Die huis self is so reg in my smaak met sy antieke meubels en houtvloere, dit gee 'n besonderse warm en huislike atmosfeer en die beddens is so gemaklik. Die huis is ook lekker toe en beveilig, ek kon ontspan in die wete dat my 2 klein kinders nie iewers kon uitglip sonder my wete nie. Julle sien ons definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie
Rus-en-Roes Beach Home
Ons is so bly julle het lekker gebly.

Salome V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Vakansie by die see met familie. Uitstekend! Ons kon nie vir beter gevra het nie. Rus-en-Roes is 'n lekker familie huis, met genoeg spasie sodat dit nie voel asof jy oormekaar val nie. Die huis is besonders goed toegerus en het 'n onoortreflike uitsig oor die see. Alhoewel die huis nie by die strand is nie kon ons met gemak strand toe stap. Ons sal beslis weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie
Rus-en-Roes Beach Home
Dankie, Salome.

Carike N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Perfekte ligging. Goeie waarde vir geld. Rus-en-Roes het 'n asemrowended uitsig van die see. Ons gesin het heerlik gekuier en goed geslaap. Baie dankie - ons sal graag weer Buffelsbaai en Rus-en-Roes besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Niekie
Rus-en-Roes Beach Home
Baie dankie!

Llewellyn T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2021

Very pleasant, but basic. Only problem is with having to accommodate 6 people, with only one shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Niekie
Rus-en-Roes Beach Home
Dear Llewellyn, thank you for your review, we appreciate your feedback.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Niekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramastraat, Buffelsbaai, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d21108382aea25979a48419d180e65127baba77512d8808ddb6035f99ebdf23a0cbdbf76ba19329a358a0e9a6970129d1f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 7 Panorama Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.084688134201 22.969808006258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang