Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaalvoetkind

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Elsa C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

We had a relaxing weekend. We had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rus en vrede, beslis. Uitstekende diens en waarde vir geld, ek sal beslis weer hier tuis gaan. Soos die naam sê, hier vind j rus en vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Wonderful! We had a pleasant stay. Kids enjoyed the pool, and we enjoyed the surrounding views. The neighbourhood is quiet, and fellow holiday makers are friendly. The unit has everything you need. Just pack washing powder if you plan to do laundry. Rudy was very helpful, and the communication was excellent. We felt safe in the gated community. We were lucky to find accommodation at such short notice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derek J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Best value for money, for a peaceful stay. Thoroughly enjoyable, very pleasant experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Waronice L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2024

Neat and clean. Absolutely stunning. The accommodation had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Verblyf is nie geskik vir 4 volwasse mense soos per advertensie nie. Ons is almal ouer as 66 jaar en moes op matrasse op die grond slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shane D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Apr 2024

Peace and quiet. Very pleasant stay, beautiful in nature especially the private beach, very safe for children to walk around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roeline H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Die perfekte wegbreek van jou besige roetine! Die rustigheid van die natuur is idillies en herlaai jou weer. Die eenheid is ook wonderlik en beskik oor alles wat nodig is en nog meer! Ook die Vriendelike, behulpsame gasheer, was regtig ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was baie lekker, veillig en rustig. Sal dit vir 'n wegbreek aanbeveel en ook vir 'n werksgeleentheid se verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Perfek vir 'n couple, met alles wat jy nodig het, goeie ligging, goeie sekuriteit, TV met DStv en Netflix, en WiFi. Ons sal definitief weer boek by Rus en Vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 134, MeerenBosch, Middelvlei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6b0bdce8b260896657d67c360f6a4ae9369714687e061ad78caabefc132f901da38076d0571fecd53d4e57463d0ec495376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 134 Visarend Street MeerenBosch, Middelvlei 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.36498987826 19.107097858251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang