Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaalvoetkind

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 134, MeerenBosch, Middelvlei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaalvoetkind is 'n selfsorg-houthuisie op die veilige Meerenbosch Estate tussen Fisherhaven en Hermanus. Meerenbosch is 'n veilige landgoed in die walviskykdorp Hermanus, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is langs die Botrivier-strandmeer, ongeveer 10 km vanaf Hermanus se middedorp en sowat 10 km vanaf die Arabella Country and Golf Estate. Die landgoed is 'n oase van inheemse fauna en flora.

Die eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, stoofketel en 'n wasmasjien toegerus.

Let asb. dat daar geen TV of WiFi is nie.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en bied maklike toegang tot die strand waar gaste kan visvang en swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Kaalvoetkind
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Visarendstraat 134, MeerenBosch, Middelvlei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaalvoetkind het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 134, MeerenBosch, Middelvlei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6b0bdce8b260896657d67c360f6a4ae9369714687e061ad78caabefc132f901da38076d0571fecd53d4e57463d0ec495376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 134 Visarend Street MeerenBosch, Middelvlei 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.36498987826 19.107097858251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang