Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kaalvoetkind

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 134, MeerenBosch, Middelvlei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kaalvoetkind is 'n selfsorg-houtkothuis op die veilige Meerenbosch Landgoed tussen Fisherhaven en Hermanus. Meerenbosch is 'n veilige landgoed in die walviskykdorp Hermanus, in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is langs die Botrivier-strandmeer, sowat 10 km vanaf Hermanus se middedorp en sowat 10 km vanaf die Arabella Country and Golf Estate. Die landgoed is 'n oase van inheemse fauna en flora.

Die eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die leefarea het 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, stoofketel en 'n wasmasjien.

Neem asseblief kennis dat daar geen TV of WiFi is nie.

Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, tennisbane en bied maklike toegang tot die strand waar gaste kan visvang en swem.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Elsa C
Gesin met tieners
5.0
We had a relaxing weekend. We had a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Heinrich H
Gesin met tieners
5.0
Rus en vrede, beslis. Uitstekende diens en waarde vir geld, ek sal beslis weer hier tuis gaan. Soos die naam sê, hier vind j rus en vrede.
Des 2023
Marisa A
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful! We had a pleasant stay. Kids enjoyed the pool, and we enjoyed the surrounding views. The neighbourhood is quiet, and fellow ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Roeline H
Saam met lewensmaat
5.0
Die perfekte wegbreek van jou besige roetine! Die rustigheid van die natuur is idillies en herlaai jou weer. Die eenheid is ook wonderlik en beskik oo...
Sien meer
Jul 2023
Danelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker, veillig en rustig. Sal dit vir 'n wegbreek aanbeveel en ook vir 'n werksgeleentheid se verblyf.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Geraldine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Visarendstraat 134, MeerenBosch, Middelvlei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kaalvoetkind het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Visarendstraat 134, MeerenBosch, Middelvlei, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6b0bdce8b260896657d67c360f6a4ae9369714687e061ad78caabefc132f901da38076d0571fecd53d4e57463d0ec495376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 134 Visarend Street MeerenBosch, Middelvlei 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.36498987826 19.107097858251

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang