Rus en Vrede
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 107
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Lindsay D - Jan 2024
Algehele gradering
Lovely accommodation in a perfect location.
Lucille H - Mrt 2023
Algehele gradering
Peace and quiet.
Lynette S - Jan 2023
Algehele gradering
The unit exceeded our expectation.
Rus en Vrede se terugvoer
Hi Lynette, thank you for your review. The Milkwood trees you are referring to are unfortunately on municipal ground, and no one is allowed to touch them. Herman is in the process of going through the legal steps to have them trimmed, lets keep our fingers crossed.
Dieter S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker en aangenaam.
Carol V - Apr 2023
Algehele gradering
Very pleasant and peaceful.
Rus en Vrede se terugvoer
You are always welcome.
Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang. Als rondom die eiendom se veiligheid, en teobehore verduidelik. Was altyd toeganklik vir enige vrae.
Johan D - Okt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek en dit is skoon.
Zenovia A - Sep 2022
Algehele gradering
We were pleasantly surprised by the extras.
Lees meerRiaan D - Jul 2022
Algehele gradering
Hoogs aanbeveel.
Sonja B - Apr 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Mari S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Lenny G - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect in every sense!
Bernard M - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies, stil en sonder voorvalle.
Trevor T - Okt 2022
Algehele gradering
Everything we needed.
Lees meerBea P - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en is met die skoonste, mooiste plekkie bederf.
Beth A - Apr 2022
Algehele gradering
Spacious, well appointed flatlet with some view of the sea. Security was excellent. One issue for some will be the steep staircase outside which you take to access the downstairs entrance.
Rus en Vrede se terugvoer
Good morning Beth,
Thank you for your review. I will forward the information to the owner, and I am sure hy will do his best to improve and follow your suggestions.
Have a lovely day
Rene S - Nov 2022
Algehele gradering
Foto's glad nie ware weerspieëling van uitsig nie.
Rus en Vrede se terugvoer
Goeiemiddag Rene, Jammer om te hoor dat jy so teleurgesteld was. Die probleem bome is ongelukkig op munisipale grond. Oom Herman het reeds verskeie versoeke gerig aan die Overstrand munisipaliteit om dit te snoei, sonder sukses. Ek moet jou net daarop wys dat ek die een is wat met jou gekommunikeer het oor die hek situasie en nie die eienaar nie. Jammer oor die misverstand. De Kelders is 'n veilige woongebied, daarom dat die alarms en beams net saans gestel word. Ek is so dankbaar vir die positiewe terugvoer oor die woonstel, mooi dag Linda.
Ineke B - Des 2021
Algehele gradering
Very friendly and warm welcome. I loved the privacy and the safety. And the lovely chocolates! And all the little gestures of care and welcome.
Rus en Vrede se terugvoer
Dear Ineke, thank you for your review. I am so glad that you enjoyed your stay and the warm welcome.
Neighbours and hedges are a very tricky thing. Unfortunately we depend on their kindness to cut the hedges. I will surely make a point of asking Herman to talk to the neighbours about the hedges.
Have a lovely day, Linda Kloppers.
Gerald K - Okt 2021
Algehele gradering
We needed a place to stay so we can have our photoshoot for our exhibition.
Shaun D - Mei 2021
Algehele gradering
It's like a breath of fresh air!
Lees meerMarilyn G - Apr 2021
Algehele gradering
Our stay was too short, but we would like to return and explore the area more. Very comfortable accommodation with nothing lacking.
Vivienne R - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike rustige omgewing met 'n pragtige uitsig vir as jy wil ontspan.
Angela K - Mrt 2021
Algehele gradering
Skoon, rustig, vriendelik.
Rob R - Jun 2021
Algehele gradering
Spacious and comfortable. Attentive hosts.
Carin N - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig en lekker!
Jaffer E - Feb 2020
Algehele gradering
This venue is nothing short of being peaceful, comfortable, relaxing and spacious. In fact, anything more would just be wrong!
Lees meerDerrick L - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome, wonderful, safe.
Louise G - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gerus
Marsha B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Veronica J - Nov 2020
Algehele gradering
Breathtaking sea views.
Susan S - Nov 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsig, baie netjiese woonstel.
Monique R - Okt 2019
Algehele gradering
Comfortable, well-stocked and immaculate.
Jaco B - Apr 2019
Algehele gradering
Very comfortable and clean.
Aliska V - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, sal dit aanbeveel.
Marc K - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik!
James B - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreek en fantastiese views en strandjie!
Meinette V - Apr 2018
Algehele gradering
Die uitsig was pragtig en alles wat mens nodig het om 'n naweek lekker te rus.
Rene K - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek met pragtige see-uitsig.
Rentia L - Feb 2018
Algehele gradering
Privaat, netjies en baie gesellig.
Lees meerAnonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Rey-straat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang