Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus en Vrede

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 R1 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Rus en Vrede is 'n selfsorgvakansiewoonstel in die bekoorlike kusdorpie De Kelders geleë. Die vakansiehuis bied slaapplek aan 4 gaste met lieflike see-uitsigte vanaf die tuin.

Die volledig gemeubileerde eenheid op die onderste verdieping is deel van die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word.

Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en 'n oond, terwyl die aangrensende eetarea 'n 6-sitplektafel het. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Wi-Fi is beskikbaar. Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n lieflike gedeeltelike uitsig oor die baai, en 'n draagbare braaigeriewe om te gebruik.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter 'n hek wat snags gesluit is. Neem asseblief kennis dat daar trappe is wat na die eenheid lei, wat dalk nie geskik is vir diegene met loopprobleme nie.

Rus en Vrede is ideaal geleë 10 minute se ry vanaf Gansbaai se middedorp. Daar is verskeie strande, staproetes en verskeie doendinge in die onmiddellike omgewing. Gansbaai het al die winkels en geriewe wat jy dalk nodig het om jou verblyf gemaklik en aangenaam te maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Rus en Vrede
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • De La Rey-straat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus en Vrede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 280
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Rey-straat 5, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72b4ded6d174d288258fdb5da169e7c4aabf623a6533a807b3c816ddef4756ea78fe95cbcd70daac2bb8d3da6694093cf825?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 40 5 1 5 5 De La Rey Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.5599149 19.3579009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang