Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus In De Rust

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wilhelm S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die plek was perfek vir ons behoeftes. Die plek was perfek vir ons behoeftes. Dit was presies soos geadverteer en ons het heerlik gebly. Die inboek en uitboek was ook soomloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulike kothuisie! Lieflike plekkie om te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Would stay there again! The cottage is very comfortable with beautiful furnishings and some lovely artwork. The garden and surroundings are delightful. The situation is ideal for access to the restaurants on the main road, yet it is so quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Karoo rus in styl! Rus in De Rust was 'n absolute fonds! Ons was so aangenaam verras met die absolute pragtige huis! Dit is met soveel liefde en sorg gerestoureer en die dekor is gedoen deur iemand met 'n fyn oog vir mooi goed en het baie goeie smaak! Dit is 'n lieflike Karoo gevoel met 'n moderne kinkel. Ons het elke oomblik in De Rust geniet, en ons verblyf was vyfster! Welgedaan op 'n lieflike oase waar 'n mens net kan rus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Deon
Rus In De Rust
Hi Tamara Wat 'n wonderlike terugvoer! Ons is so bly om te hoor julle het julle verblyf geniet en sien uit om julle weer eendag by ons te kan huisves. Groete Deon & Eli

Frederick T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Amazing house in a magical surrounding. Beautiful house in a magical Karoo setting in the middle of a small village. Exquisite decoration of the house and traditional/stylish furniture made our stay a pleasure. Everything was there from cutlery, books, paintings, outside/inside braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful staying in a charming town. Lovely house in a charming town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Reise in die vergangenheit. Das haupthaus ist ein liebevoll renoviertes altes Karoo-Haus. Es liegt in einer ruhigen seitenstraße fußläufig zur hauptstraße mit ihren bars und restaurants. Für ein ferienhaus verfügt es über erstaunlich viele dekorationselemente. Die betten waren bequem und die klimaanlage (leider nur in den schlafzimmern vorhanden) funktionierte tadellos. Das bad ist sehr geräumig und die dusche ist groß. Die küche war umfangreich und hochwertig ausgestattet. Mit ausnahme der klimaanlagen wird bei load-shedding alles über ein batterysystem versorgt. Selbst das wifi funktionierte!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Aangename verblyf en ondervinding. Ongelooflik! Rustig en veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Dit was 'n voorreg en 'n groot bederf. Die sorg, styl en flair waarmee die ou dame opgehelder is, spreek uit elke hoekie en draadjie. En Karin se trots en liefde het dit ONS HUIS gemaak. Die swembad en windpomp was 'n heerlike lafenis, die koel huis was heerlik en ons kon om die huis stoepkuier met die wonderlikste uitsig op die berge. As bonus is die stil, netjiese omgewing waarin die huis gelee is. Baie dankie vir hierdie egte Karoo kuier. Dit was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Two nights in De Rust. Rus in De Rust is a beautiful heritage house, lovingly restored! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 141

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 175
R1 175 R999
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 175
R1 175 R999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 16, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1daf4dbee965812c82c349cf4a771a748582badbf9eaa096d131d6fe565bcaf00bed380a664ebfab320f8c12b73262cd7319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 175 nouVanaf R999 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 16 Burger Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491301580215 22.536265569649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang