Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Rus In De Rust

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Coll S
1 nag
5.0
Mei 2025

Comfortable, cozy, and restful. A wonderful stay with my mum and sister, sadly only one night, but we thoroughly enjoyed it. The house is beautifully appointed, with everything carefully thought out. The shower is magnificent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rustig in De Rust. A stunning gem of a place nestled in a beautiful little town. The interior is immaculate and done with artistic taste and has all the amenities to make any length of stay a comfortable and relaxing experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

A wonderful stay and it was a real "rus" in De Rust. Rus in De Rust is a wonderful setting in a quiet, tranquil place. We slept in the Two Sleeper and everything is neat and of good quality. The pool (dam) outside is well kept with regular water circulation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Vyfster verblyf in die pragtigste ou huis. Ons het 'n wonderlike verblyf gehad in 'n pragtige ou huis, wat 'n voorreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jp V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Was gaaf, maar ons sal a.g.v. die punte genoem, onwaarskynlik weer hier wil oorbly. Ons verblyf was hoofsaaklik heel aangenaam - mooi plekkie in 'n mooi dorp; vriendelike en hulpvaardige gasvrou, rustige omgewing. Wenke: Die prys is na ons mening heelwat te hoog vir wat gebied word. Die oop badkamer en toilet sal nie in almal se smaak val nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Deon
Rus In De Rust
Hi JP. Baie dankie dat julle besluit het om die nag by Rus In De Rust oor te slaap. Dit is altyd 'n plesier om by ons gaste te hoor hoe gemaklik hulle verblyf was en hoe baie hulle die huis en die Casita geniet het. Ek moet bynoem dat ons beskrywing vir die Casita wel noem dat die "design" van die badkamer "oop plan" is en dat die foto's ook so aandui, so daar moes geen verwarring gewees het oor wat om te verwag nie. Ons hoop wel dat die res van die akkommodasie volgens smaak was. Groete.

Sandra W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Eks definitief terug! Was heerlik, ons dierekinders is met ope arms ontvang! Pragtig en super netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joke V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

One night stay en route to Addo. Karin & Deon have set the bar extremely high! An amazing little gem of a place in beautiful De Rust. Well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emay L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Mesmerizing vista; impeccable service that includes everything you need. So sentraal geleë vir die doel van ons besoek; salige stilte. Die interessante leesstof en interieur was 'n ekstra bonus. Jy kom terug na 'n dag met 'n vars uitkyk en nuwe energie. Dankie aan Karin, ons gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilhelm S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Die plek was perfek vir ons behoeftes. Die plek was perfek vir ons behoeftes. Dit was presies soos geadverteer en ons het heerlik gebly. Die inboek en uitboek was ook soomloos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelle P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Oulike kothuisie! Lieflike plekkie om te oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 171

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 16, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1daf4dbee965812c82c349cf4a771a748582badbf9eaa096d131d6fe565bcaf00bed380a664ebfab320f8c12b73262cd7319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 16 Burger Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491301580215 22.536265569649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
262728293031123456789101112131415161718192021222324252627282930123456