Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus In De Rust

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 22 Jul 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 16, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 175 R999 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rus In De Rust is 'n pragtige erfenishuis wat uit die 1920's dateer en bied slaapplek vir altesaam 6 gaste in 2 aparte eenhede. Die eenhede kan apart of saam bespreek word.

Rus In De Rust Huis vir 4 het 2 ruim slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en lugversorging in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer. Daar is 'n stort en 'n toilet in die badkamer. Die leefarea het 'n eet- en 'n sutarea. Die sitarea het lugversorging en bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig op die Swartberge.

Die oopplan-kombuis en TV-area het 'n binnenshuise kaggel en die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Rus In De Rust Ateljee vir 2 het 'n dubbelbed, lugversorging en 'n badkamer met 'n oopplanstort en 'n toilet. Dit is in die tuin geleë en het 'n mooi stoep met 'n uitsig oor die swemdam.

Gaste kan die gemeenskaplike tuin en braai area gebruik en die groot erf is omhein en het 'n hek.

Rus In De Rust bied veilige verblyf en is naby die dorpie se hoofstraat met sy talle restaurante en koffiewinkels, maar is ook ver genoeg van die gemaal dat gaste 'n plattelandse gevoel in hierdie spogdorpie kan ervaar. Die verblyf het sonpanele wat krag tydens beurtkrag voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Wilhelm S
Gesin met tieners
5.0
Die plek was perfek vir ons behoeftes. Die plek was perfek vir ons behoeftes. Dit was presies soos geadverteer en ons het heerlik gebly. Die inboek en...
Sien meer
Jun 2024
Chrizelle P
Saam met lewensmaat
5.0
Oulike kothuisie! Lieflike plekkie om te oornag!
Jun 2024
Carol T
Saam met lewensmaat
5.0
Would stay there again! The cottage is very comfortable with beautiful furnishings and some lovely artwork. The garden and surroundings...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Tamara V
Gesin met tieners
5.0
Karoo rus in styl! Rus in De Rust was 'n absolute fonds! Ons was so aangenaam verras met die absolute pragtige huis! Dit is met soveel liefde en sorg ...
Sien meer
Apr 2024
Frederick T
Saam met vriende
5.0
Amazing house in a magical surrounding. Beautiful house in a magical Karoo setting in the middle of a small village. Exquisite decorati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Burgerstraat 16, De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus In De Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 175
R1 175 R999
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 175
R1 175 R999
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerstraat 16, De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1daf4dbee965812c82c349cf4a771a748582badbf9eaa096d131d6fe565bcaf00bed380a664ebfab320f8c12b73262cd7319?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 175 nouVanaf R999 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 16 Burger Street De Rust 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491301580215 22.536265569649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang