Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus In Vlees

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ysterhoutstraat en Geelhoutlaan, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 220 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rus in Vlees is 'n selfsorgvakansiehuis in Vleesbaai in die Wes-Kaap. Hierdie huis is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n ontspannende verblyf terwyl dit steeds naby die strand geleë is.

Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 8 volwassenes en 1 kind in 4 slaapkamers en 4 badkamers akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n bababed. Die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer met 'n dubbelbed ingerig is. Daar is twee gastebadkamers wat toegerus is met 'n toilet en wasbak. Die derde badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, terwyl die vierde badkamer toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eenplaat-induksiestoof, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n binnebraai. Die kamer het glasdeure wat na 'n balkon met see-uitsigte oopmaak. Op die boonste verdieping is daar 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eenplaat-induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af, 'n wasgoedlyn en 'n tuintjie. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Toilet
Badkamer 2

Toilet
Badkamer 3

Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Hoek van Ysterhoutstraat en Geelhoutlaan, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 220
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 220
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Ysterhoutstraat en Geelhoutlaan, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9d81218891768faf81bef29c0eb874f1c0cdbac057a40b9948a603c2bdea72d59c55d0e19ef65138769bf1baf79443c8f36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 220 per nag (plek vir 8) Corner of Ysterhout Street and Geelhout Avenue Vleesbaai 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -34.293445843331 21.913647912275

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang