Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomstraat 2, Standfontein, 8149, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Rus 'n Bietjie is in Strandfontein, 'n kusdorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die drie slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het slegs 'n toilet, en die tweede badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, 'n sitkamer gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en TV, en 'n kombuis toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien.

Gaste kan op die sonstoele op die patio met 'n pragtige see-uitsig ontspan. Boonop is daar 'n ingeboude braai, ideaal vir buite-vermaak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1

Stort
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bokkomstraat 2, Standfontein, 8149, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bokkomstraat 2, Standfontein, 8149, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8eb03c2ac829041a1118428ef531ccb13f52cc210155deff04d60bec587c19af87e879127ac5737de194aca9b9d2fb2bab2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 6 mense 2 Bokkom Street Standfontein 8149 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.754401123248 18.226946919049

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang