Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 18 resensies vir Rus 'n Bietjie
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johannes K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes K

Peaceful, comfortable and nice and warm on a cold winter's night.

Stayed over for a night on the way to Cape Town. Everything worked and our host was great.

Petrus V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Stay was fantastic! Excellent host, safe parking, awesome!

Stay was fantastic! Excellent host, made us feel at home and the place was super clean.

Johann D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Het dit geniet om daar te oornag.

Baie netjiese plek en vriendelike ontvangs.

Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend.

Baie lekker gebly, netjies, skoon, rustig en redelik geprys.

Antonie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie S

Gerieflik en netjies.

Pragtige, rustige akkommodasie wat 'n lang pad baie korter kan maak om net weer energie te kan kry vir die volgende dag se laaste stukkie van jou toer.

Pierre V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Goeie plek om oor te slaap. Kan aanbeveel vir ander.

Alles was skoon en netjies. Veilige onderdak-parkering. Stil in die nag. Lekker geslaap met elektriese kombers en vereduvet. Alles gehad wat ek nodig het. Baie dankie!

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Dankie Pierre, kom gerus weer.

Rus 'n Bietjie
Maryke B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B

Netjies, gerieflik en uitstekend vir oornag.

Ons het Rus 'n Bietjie baie gerieflik en netjies gevind vir ons oornag op pad Kaap toe. Heerlik warm geslaap. Baie dankie, Sarah, vir jou gasvryheid.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Dit was n voorreg om julle te onvang.

Rus 'n Bietjie
Melanie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie B

Lovely stay.

A comfortable unit made extra special with a warm welcome.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Ek is bly Melanie

Rus 'n Bietjie
Cassandra P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra P

It was a wonderful stay. The people are very friendly and make you feel at home.

I felt safe and got a very good nights rest in before continuing a long journey.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Thank you, Cassandra.

Rus 'n Bietjie
Thelma M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thelma M

Very pleasant.

Clean, very comfortable, easy to find, safe.

Antonie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

Baie netjies en ruim verblyf.

Hoewel die oornagplek agter die erf geleë is, is dit besonder ruim, netjies en goed toegerus.

Jenna T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna T

We got way more value than what we paid for!

Sarah is an awesome host and was very accommodating! Beautiful accommodation.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Thank you very much Jenna.

Rus 'n Bietjie
Henry H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry H

Besonder gasvrye en behulpsame gasvroue.

Spieëls in kamers ontbreek. Stort nie funksioneel nie.

Jaco G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco G

Dit was baie rustig gewees en ek het gekry wat ek nodig gehad het.

Kamer was goed toegerus en netjies. Badkamergeriewe was ook heel aangenaam.

Agnes R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Agnes R

Enjoyed our stay, place clean and comfortable.

Old small town. Would have loved to know the history of the town but time wasn't on our side.

Christof D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christof D

Ideale plek vir oornag na lang reis. Netjies en als wat mens nodig het vir oornagverblyf.

Baie oulik en stylvol.

Elsje V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Kliëntediens en netheid was van die hoogste gehalte.

Ons het lekker warm geslaap by Rus 'n Bietjie. Die B&B is baie netjies, die ontbyt was 10/10, daar word so baie moeite gedoen dit was verstommend. Spek, eiers, boerewors, worsies, avo ens. Dit was regtig lekker om so bederf te word.

Jane P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jane P

Eienaar is baie vriendelik en opgeruimd, Die Kamers is netjies en baie skoon.

Ideaal vir 'n familie of vriende wat saam reis. Gaste is heeltemal apart van die eienaar, dus lekker privaat, maar tog naby genoeg sou iets kort. Kamers en kombuis/eetdeel is ook lekker ruim, baie netjies en skoon. . Ek sal vir seker aanbeveel vir 'n oornagstop in Hanover.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marketstraat 4, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc73b268ad5a4f4f3c1752122ddd39d6abb8ebf31d4d2aa0a3e24cee7e3a1db3a3c29b7a6640f3f13f1c0d510da536476b3e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 Market Street 4 Hanover 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.068748726511 24.440063001742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang