Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Thys B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastiese blyplek met wonderlike gasvrye mense. Beveel dit sterk aan. Oom laat jou altyd meer as welkom voel in hulle stukkie Suiderstrand paradys. Ons het heerlik vakansie gehou en lekker uitgerus. Enige hengelaar se droom. Die galjoen het lekker gebyt. Hoop om weer vinnig te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta G
1 nag
5.0
Des 2023

Lovely tranquil stay! It is a lovely tranquil space with a lovely view over the estate and sea!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

It was fantastic! Stay was very nice! Owners were friendly. It has everything that you need and very neat and clean. I definitely recommend it for others and we will definitely go back there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Rus 'n Bietjie
Ons is baie bly dat julle dit geniet het by ons. Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang.

Marcelle M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Nuwe area gesien. Uitsig pragtig en plek was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Tereza M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mei 2023

It was exactly what we needed, peace and rest! The host was very friendly and the surroundings were great for walking and cycling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Vivian J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Dit was fantasties, sonder enige druk of ongemak. Ontvangs was besonders en gemaklik. Ons het reis inligting ontvang oor hoe om die plek te vind wat uiters goed was. Plek was netjies en privaat, met net die geklank van die see en branders wat baie terapeuties was. Ek sal enige tyd weer wil gaan. Selfs die loadshedding tye was aangestuur om enige ongemak te vermy. Nog beddegoed was voorsien, aangesien die weer koelerig was en gereën het. Besonders goed en ons waardeer die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2023

Basiese woonstel naby see. Die woonstel is genoegsaam ingerig om 'n paar dae in die omgewing te geniet. Daar was 'n paar items kort in die kombuis (ketel vir die gas, eierspaan, snyplank ens.). Die badkamer is baie klein, maar het 'n heerlike stort. Die yskas het nie genoegsaam koud gemaak nie (dink die loadshedding laat hom swaar trek). Die woonstel is naby die klippiestrand by die see geleë. Goeie basis om die area te besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Juanita F
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Des 2023

Uiters teleurstellend. Nee, die plek was sub standaard.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Theresa P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Apr 2023

Dit was nou nie 'n veilige akkommodasie nie, geen deure kon sluit nie, daar is nie eens skoonmaakgeriewe nie. Die man van Rus 'n Bietjie is baie vriendelik, maar die vrou was onvriendelik, het baie lelike maniere. Sal nooit daarheen wil gaan nie. Was geen plesier nie en daar is nie eens 'n vadoek of Wifi nie, moes aanmekaar vra vir Wifi.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0
Steve
Rus 'n Bietjie
Teresa, jammer om te hoor dat julle so n onaangename naweek gehad het. In ag genome dat julle 2 keer ekstra oornag-gaste daar ontvang het, een keer selfs meer gaste as waarvoor die eenhede ingerig is, en boonop Sondag 2 ure na die spertyd vertrek het, maak die stelling van "onaangenaam" egter vir ons onverstaanbaar.

Anne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlik rustig. Het die paar dae baie geniet. Vir my was die steil trappe bietjie moeilik om te klim. Is 'n diabeet en baie bang vir val. Het geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomboslaan 20, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApooGab4XcPKikVE7bmHZ28vLWAOVhg073kFN5bhEXw4zPO6m4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 20 Blombos Avenue Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.81407599561 19.95998843481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang