Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 67 resensies vir Rus 'n Bietjie
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Thys B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Fantastiese blyplek met wonderlike gasvrye mense. Beveel dit sterk aan.

Oom laat jou altyd meer as welkom voel in hulle stukkie Suiderstrand paradys. Ons het heerlik vakansie gehou en lekker uitgerus. Enige hengelaar se droom. Die galjoen het lekker gebyt. Hoop om weer vinnig te besoek.

Marieta G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta G

Lovely tranquil stay!

It is a lovely tranquil space with a lovely view over the estate and sea!

Andrea A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea A

It was fantastic!

Stay was very nice! Owners were friendly. It has everything that you need and very neat and clean. I definitely recommend it for others and we will definitely go back there!

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Ons is baie bly dat julle dit geniet het by ons. Dit sal heerlik wees om julle weer te ontvang.

Rus 'n Bietjie
Marcelle M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle M

Nuwe area gesien.

Uitsig pragtig en plek was skoon en netjies.

Tereza M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tereza M

It was exactly what we needed, peace and rest!

The host was very friendly and the surroundings were great for walking and cycling.

Vivian J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivian J

Dit was fantasties, sonder enige druk of ongemak. Ontvangs was besonders en gemaklik.

Ons het reis inligting ontvang oor hoe om die plek te vind wat uiters goed was. Plek was netjies en privaat, met net die geklank van die see en branders wat baie terapeuties was. Ek sal enige tyd weer wil gaan. Selfs die loadshedding tye was aangestuur om enige ongemak te vermy. Nog beddegoed was voorsien, aangesien die weer koelerig was en gereën het. Besonders goed en ons waardeer die verblyf.

Janke V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janke V

Basiese woonstel naby see.

Die woonstel is genoegsaam ingerig om 'n paar dae in die omgewing te geniet. Daar was 'n paar items kort in die kombuis (ketel vir die gas, eierspaan, snyplank ens.). Die badkamer is baie klein, maar het 'n heerlike stort. Die yskas het nie genoegsaam koud gemaak nie (dink die loadshedding laat hom swaar trek). Die woonstel is naby die klippiestrand by die see geleë. Goeie basis om die area te besoek.

Juanita F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Juanita F

Uiters teleurstellend.

Nee, die plek was sub standaard.

Theresa P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Theresa P

Dit was nou nie 'n veilige akkommodasie nie, geen deure kon sluit nie, daar is nie eens skoonmaakgeriewe nie.

Die man van Rus 'n Bietjie is baie vriendelik, maar die vrou was onvriendelik, het baie lelike maniere. Sal nooit daarheen wil gaan nie. Was geen plesier nie en daar is nie eens 'n vadoek of Wifi nie, moes aanmekaar vra vir Wifi.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Teresa, jammer om te hoor dat julle so n onaangename naweek gehad het. In ag genome dat julle 2 keer ekstra oornag-gaste daar ontvang het, een keer selfs meer gaste as waarvoor die eenhede ingerig is, en boonop Sondag 2 ure na die spertyd vertrek het, maak die stelling van "onaangenaam" egter vir ons onverstaanbaar.

Rus 'n Bietjie
Anne P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne P

Heerlik rustig. Het die paar dae baie geniet.

Vir my was die steil trappe bietjie moeilik om te klim. Is 'n diabeet en baie bang vir val. Het geen klagtes nie.

Tienike V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienike V

'n Vinnige wegbreek.

Ons het waarlik net een aand oorgebly, maar sou 'n naweek daar vreeslik geniet. Die geriewe is skoon. Ons is vriendelik ontvang, voorsorg is getref vir beurtkrag. En daardie bad is ongelooflik. Ek kan dit graag aanbeveel vir enige reisiger wat net wil wegbreek.

Anton P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P

The stay was lovely. Upon arrival we were greeted by Stephan, which was really nice. We were informed about loadshedding which also was great especially as we were coming up on dinner time and have children.

The small details were really nice. Rolled up towels on each bed and a chocolate. It gave an element of effort and love.

Gerda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Was heerlike, stil omgewing.

Dit is 'n pragtige stil area, met lekker stapruimte en rustigheid.

Leilaa P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilaa P

Ons kuier by Rus 'n bietjie was absoluut fantasties en presies wat ons nodig gehad het om net so bietjie weg te breek van die daaglikse besige lewe.

Alles van die naweek by hierdie plek was fantasties die uitsig oor die see, die stilte en rustigheid. Ons sal definitief weer gou wil gaan.

Meta V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meta V

Pragtig en rustig! Lafenis vir die siel!

Die eienaars is dierbaar en hulpvaardig. Wat 'n wonderlike omgewing! Nog so half ongerep! Die woonstel het werklik alles gehad wat nodig was! Ons kan dit beslis aanbeveel. Verlang reeds weer na die omgewing en al die besienswaardighede! Dankie aan Steve en Tessa en natuurlik ook aan die webtuiste!

Anneke D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke D

Amazing stay and good value for money.

Small but very comfortable flat. Well equipped for a short stay. Quite and very safe area. Will definitely visit again.

Karin P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin P

Rustig, genotvol.

Mooi uitsig, veilig, goeie diens. Al wat gepla het, was dat daar nie seep in badkamer was nie.

Flip B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip B

Baie gaaf en vriendelik ontvang.

Waarde vir geld. Suiderstrand se straatname is moeilik om te vind.

Mario H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario H

Wonderful stay with a great host.

Stunning view from the loft room. Nothing was a problem for Stephen as he even helped me when I got my car stuck after checking out. Awesome service and would recommend him any time.

Peter M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Very comfortable.

Venue and surroundings very surprising. Lovely stay if you need to get away from it all. Comfortable with everything you need.

Dutoit C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dutoit C

Very quiet and safe environment.

Kids could ride with bikes on gravel streets and we visited all the surrounding towns, including Waenhuiskrans and the cave.

Julian P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julian P

Felt so safe and very peaceful.

Great place to relax and unwind.

Nonna H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nonna H

Aangename eienaars. Baie rustige plek.

Rus 'n Bietjie is baie skoon en netjies. Nie baie modern nie. TV kanale beperk. Verder baie lekker. Heerlike stoepie.

Petrus S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus S

Great view, ocean sounds to wisk you off to sleep. Nice corner bath to relax in.

Lovely loft room with a view. Owner was very friendly and helpful. Would definitely come and stay there again.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dillon W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon W

Peacefully

It was a very pleasant & peaceful place to stay in. We enjoyed it very much. Very nice bed and bath.

Sharon C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon C

One of the most pleasant, clean apartments.

It was an awesome, clean and well maintained place that I would go to again and again. Safe and secure. There is nothing as pleasant as a clean and safe place away from the noises of Cape Town. Amazing destination. Absolutely clean and a great hostess.

Hans N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans N

Dit was regtig 'n aangename verblyf.

Steve en sy vrou was daar om ons te verwelkom en was deurgans vriendelik en behulpsaam. Goeie braaigeriewe. Die ligging maak hierdie verblyf besonders aantreklik.

Rondine C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rondine C

Sal beslis weer gaan!

Ons was 'n gesin van 3. Steve se plekkie was perfek vir 'n heerlike stil naweek. Hy was baie gasvry en het ons met ope arms verwelkom. Die area is baie veilig en stil, in die middae en vroegoggend kon ons die see hoor wat oor die klippies spoel. Dis 'n baie mooi area en ligging, en Rus 'n Bietjie is die perfekte plek om te gaan rus vir 'n naweek. Ek kan dit beslis aanbeveel.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Bly jullle het lekker gerus. Julle is altyd welkom om weer te kom rus.

Rus 'n Bietjie
Stefanus D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanus D

Het my verjaarsdag hierdie naweek gevier en dit was baie lekker gewees.

Steven is baie gasvry, sal enige tyd weer sy plek bespreek. Dankie vir jou goeie diens en mooi plek!

Keenan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keenan S

Absolutely amazing, quiet and such a lovely intimate feel to it.

A place to rest and reflect, a place that you can recentre yourself. A place that is serine in its nature.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

So glad that you enjoy your time.
Please feel welcome to come back at any time.

Rus 'n Bietjie
Anonieme gas - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige plekkie met see-uitsig.

Die plekkie het alles wat nodig is met 'n pragtige see uitsig. Dit is stapafstand vanaf die see.

Shaun G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun G

Baie netjiese huisie by die see met 'n wonderlike uitsig.

Vriendelike gasheer en baie oulike plekkie in Suiderstrand. Sal beslis aanbeveel.

Cedric P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric P

Amazing location. Attentive host. Loved the loft.

We loved staying in the reserve. Great sea view to wake up to. But I fear it will be lost once the area full develops. All amenities were good. We enjoyed the big bath which we could use together (romantic touch). Mirror was awkwardly situated over bath and too high for my wife. Host could consider another mirror at a lower level.

Pieter L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Rustig, veilig met alles wat jy benodig gebied deur 'n gasvrye eienaar.

Bedags was daar oorgenoeg om te doen en te besigtig tussen Suiderstrand, Agulhas en Struisbaai. Wanneer ons nodig gehad het vir 'n bietjie ontspan kon die kinders storie kyk of saam met ons bordspeletjies speel terwyl die vuur brand vir 'n lekker braai. Baie dankie Steve vir jou gasvryheid!

Catherine K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine K

Excellent escape from city, basic amenities.

The location is unbeatable for a city escape. The view from the apartment is excellent. Amenities are basic and could be better but the hosts are exceedingly happy to help with any needs promptly. There is extremely limited mobile reception which may be what you desire but is important to consider in advance.

Mariana N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana N

Rustig

See-uitsig fantasties. Eienaar baie hulpvaardig en vriendelik. Netjies en rustig. Alle geriewe was daar en dis netjies. Sal weer gaan kuier.

Jameela H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jameela H

Comfortable and peaceful

We were well received. The host is very friendly. The apartment is very comfortable and clean. The kitchen is well stocked with cutlery and crockery. I will be going there again.

Johan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Uitstekend, hoogs aanbeveelbaar.

Die gastewoonstel is smaaklik toegerus en pynlik skoon en netjies. Alles werk soos dit moet.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Lekker om te hoor. Baie dankie vir die resensie.

Rus 'n Bietjie
Mark S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mark S

Pleasant enough, but accommodation was not what as advertised. A bit small with not enough basic essentials.

There was only one blanket. Also no tin opener, corkscrew bottle opener, no sharp knives and only one tiny frying pan. There could also have been a few more glasses and bowls. The host was pleasant and helpful but should stay in the place himself to see what is lacking.

Carmen T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Carmen T

Quiet, relaxing, but cold.

Our stay was wonderful, but we would like to recommend WiFi.

Charl V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Uitstekend

Die verblyf en diens van Steve was uiters goed. Ek sal dit hoogs aanbeveel.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoer.
Sien uit om julle weer te ontvang.

Rus 'n Bietjie
Irma L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma L

Awesome.

Fully equipped, very friendly and absolutely brilliant host, would recommend to all who want to stay in Suiderstrand. I had a lovely time and could not ask for anything more.

Jannie B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Goeie diens.

Moes ongelukkig naweek wat ek bespreek het kanselleer, maar Steve was so gaaf om ons die volgende naweek te akkommodeer. Dit baie waardeer. Baie vriendelike gasheer.

Jean-francois M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-francois M

Very quiet location with lovely hosts.

We looked for a quiet, peaceful place with view on the sea. We got it and on top a very safe place. The hosts were very very nice and cooperative. Thank you to them if they read this.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

We are glad you enjoyed. Hope to see you again.

Rus 'n Bietjie
Alan C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan C

The venue was perfect for our stay. It was comfortable, clean and the owners friendly and professional. The venue was perfectly situated with easy access to the sea in a quiet area even over the busiest season of the year. Thank you for accommodating us and we will definitely be back

It was amazing and we all loved it.

Karien B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B

Privaat en pragtige woonstel.

Woonstel is ruim, netjies en skoon. Die inligting wat van die eienaar ontvang is rondom die omgewing was interessant en van hulp.

Ryno J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno J

Asemrowend mooi en lekker.

Lekker bly plek met mooi uitsig.

Johan N - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan N

Gemaklik

Goeie uitsig, lekker braai area en veilige stapafstand vanaf die see.

Nick Y - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nick Y

Steve went out of his way to accommodate us in comfort - Suiderstrand is a must-visit.

Due to a booking mix-up, we were very fortunate to have the owner's upstairs apartment with a deck that has a magnificent sea-view, albiet in the distance, and watched a spectacular sunset. Of the other two apartments that are normally rented out, the ground floor one in front is better situated but both are well-equipped and the beach is only a few hundred metres away.

Shawn B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn B

Uitstekend.

Was baie aangenaam. Dus lekker by die see.

Jay-din V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jay-din V

Worth the money, very neat.

Elegant. Simplicity. Very neat and excellent service. Definitely worth it. Look forward to going back again.

Gerrit V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

One kom weer. Dit was baie lekker.

Dankie vir alles. Dit was 'n baie lekker naweek.

Angelia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelia D

Dit is asemrowend!

Die plekkie is baie netjies en baie mooi versier. Daar is baie moeite in die plekkie in gesit en ons het ons tydjie baie geniet. Die Gasheer was baie tegemoetkomend en baie vriendelik. Die uitsig van ons balkon was ongelooflik mooi. Baie dankie vir die lekker bly!

Kobus D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Mooi uitsig. Uniek in omgewing. Vriendelike eienaars.

Oulike verblyf. Besonderse omgewing. Rustig. Veilig. Baie vriendelike eienaars. 'n Wonderlike ervaring.

Liza E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza E

Waarlik rus vir liggaam en siel.

Heerlike tuiste, baie rustig, skoon en netjies. Kombuis goed toegerus. Pragtige strand. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Goeiedag
Baie dankie vir positiewe terugvoering. Ons is baie bly julle kon lekker rus.

Rus 'n Bietjie
Jan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan G

Gasvryheid.

Ons het die 1 nag se oorslaap ontsettend geniet en sal weer daar gaan bly!

Nelia L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Heerlike wegbreek plekkie in rustige omgewing.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier. Huisie is baie goed toegerus. Beddens is baie goeie kwaliteit en slaap heerlik!

John M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John M

Lekker rusplek om al jou sorge gou-gou te vergeet.

Rustige, bekostigbare en sorgelose plek. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Jonathan F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jonathan F

Clean, comfortable, relaxing venue.

The venue was clean, cosy, comfortable with a stunning view. Venue only has a bath, no TV or WiFi so if that's what you need then you will be disappointed. Fully equipped kitchen, very relaxing. Steve was an excellent, friendly, welcoming host.

Piet G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet G

Aangename verblyf.

Veilige aangename verblyf en ontvangs. Woonstel nie luuks, maar ruim en heel voldoende vir vakansie. Baie billike koste.

Andre C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C

Rustig.

Het baie lekker gekuier. Was gul ontvang deur eienaars. Sal vir seker weer gaan kuier.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Dankie vir positiewe terugvoering. Bly julle kon lekker kuier. Sien uit om julle weer te ontvang.

Rus 'n Bietjie
Greta M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Greta M

Vriendelike en behulpsame gasheer en gasvrou.

Ongelukkig was daar beurtkrag tydens ons verblyf. Ons kon nie koffie/tee maak nie. 'n Gasstoof sou dit egter moontlik gemaak het. Matjies langs die beddens sou ook welkom wees.

Rus 'n Bietjie se terugvoer

Baie dankie vir terugvoer. Ons sal beslis aandag gee aan jou versoek.

Rus 'n Bietjie
Eric Deon P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric Deon P

Baie lekker gebly.

Dankie Steve vir julle gasvryheid ons het baie lekker gebly en dankie vir die ekstra tyd wat ons gekry het.

Arends P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arends P

Nice and comfortable.

All was fine, pleasant stay, comfortable and beautiful house. Only problem we had was our check out time, which was confirmed by Steve at 14:00, but at 12:00 a very unfriendly lady came to our door and said that they have guests checking in at 14:00, and that she needs us to vacate as soon as possible as she still needs to clean the house. As we were still busy packing up and taking our stuff to the car the lady just came in and started taking off the bedding and started cleaning. She was unfriendly and rude, so we just got in our car and left. We did have a lovely time and would recommend this place to anyone, but only our last few hours we had was not pleasant.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blomboslaan 20, Suiderstrand, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApooGab4XcPKikVE7bmHZ28vLWAOVhg073kFN5bhEXw4zPO6m4j?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 67 5 1 5 20 Blombos Avenue Suiderstrand 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.81407599561 19.95998843481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang