Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus n Bietjie Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ron E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

A gem of a cottage in Bethulie. The welcome by the hosts was very friendly and made us feel at home. The cottage was comfortable and cosy. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Ron, it was a pleasure to host you. You were a great guest and we enjoyed your company. We look forward to hosting you again in the future.

Magda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Romanties en rustig. Met aankoms en afsien gegroet asof dit familie is wat gegroet word. Huisie lekker ingerig. Sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Magda, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle weer hier te huisves.

Susan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker plekkie en die eienaars is baie gasvry. Baie rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Dit was 'n voorreg om Susan hier te kon huisves. Kan haar aanbeveel by ander gashere.

Mike F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Charming hosts and a very pleasant overnight stay. Thanks Istvan and Martina. . The unit is quaint and spotlessly clean. It has everything you need to make your stay pleasant. Hosts Istvan and Martina are super friendly and helpful. We had a great stay and took their advice for a meal at Die Ou Kar restaurant within easy walking distance. Try it and you won't be disappointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Thank you, Mike, it was our pleasure to host you and very nice meeting you. Hope we can host you again in future.

Izak E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Die absolute ritseling van die wind deur die blare in 'n woud. Die rustigheid van 'n kothuisie in die tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Izak, Andrea en Ellen was absoluut wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om hulle hier te verwelkom. Hulle is vriendelik, spontaan en het heerlik gekuier. Hoogs aanbeveel vir ander gashere.

Fanie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Klein maar goed toegerus. Unieke rustieke ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Fanie, ons is bly julle kon die geskiedenis van ons ou dorpie ontdek. Dit was lekker om julle hier te huisves en ons is bly julle het dit geniet.

Lettie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlik gekuier. Baie gasvry ontvang. Alles wat jy kan nodig kry. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Hi Lettie, dit was lekker om julle gesin hier by Rus n Bietjie te verwelkom. Ons is bly julle het die rustigheid geniet en ons hoop ons het die voorreg om julle weer eendag te huisves. Groete

Eddy D
1 nag
4.8
Okt 2023

Gerieflik en stylvol. Baie netjiese plek. Goeie vriendelike gasheer met gemaklike bed en geriewe. Hoogs aanbevole plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Eddie dit was n voorreg om jou by Rus n Bietjie te huisves. Ons hoop om jou weer te sien

Christien B
1 nag
4.8
Okt 2023

Lieflike gasheer en gasvrou. Veilig en skoon. TV, WiFi, Netflix 'n lekker bonus. Houthuisie baie goed ingerig met mikrogolf oond, yskassie, álles wat nodig is vir oorslaap. Oulike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Hi Christien dit was 'n voorreg om jou en jou seun te ontmoet en hier by Rus n Bietjie te kon huisves. Ons het so lekker gesels en ons hoop ons sal eendag weer die voorreg he om julle te sien

Eric C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Vriendelike mense, lekker rustig, netjies en skoon. Baie vriendelik ontvang, plekkie netjies en skoon, het voldoen aan al die vereistes wat 'n mens nodig het vir 'n oornagstop, sal ook lekker wees om 'n paar dae daar te bly en die omgewing te verken. Sal beslis aanbeveel vir reisigers wat 'n lekker rustige oornagstop soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Istvan
Rus n Bietjie Gastehuis
Hi Eric, dit was ons voorreg om jou en jou gesin hier by Rus n Bietjie te kon akkommodeer. Ons kon sien julle het die natuur en die rustigheid geniet en dit het ons harte bly gemaak. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom. Groete Istvan en Martina

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Istvan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ondernoordstraat 2, Bethulie, 9992, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1eff5f07f526f955fbf31ca70a00d490989d17bee21a6e75c83720a32309cc8a7f12bb0756f63bd90b58328a4793f9134dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 2 Ondernoord Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.49335239133 25.976213673197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang