Rus n Bietjie Gastehuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Istvan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Ron E - Jun 2024
Algehele gradering
A gem of a cottage in Bethulie.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Ron, it was a pleasure to host you. You were a great guest and we enjoyed your company. We look forward to hosting you again in the future.
Magda S - Mei 2024
Algehele gradering
Romanties en rustig.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Magda, dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit om julle weer hier te huisves.
Susan L - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker plekkie en die eienaars is baie gasvry.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Dit was 'n voorreg om Susan hier te kon huisves. Kan haar aanbeveel by ander gashere.
Mike F - Sep 2024
Algehele gradering
Charming hosts and a very pleasant overnight stay. Thanks Istvan and Martina. .
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Thank you, Mike, it was our pleasure to host you and very nice meeting you. Hope we can host you again in future.
Izak E - Des 2023
Algehele gradering
Die absolute ritseling van die wind deur die blare in 'n woud.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Izak, Andrea en Ellen was absoluut wonderlike gaste en dit was 'n voorreg om hulle hier te verwelkom. Hulle is vriendelik, spontaan en het heerlik gekuier. Hoogs aanbeveel vir ander gashere.
Fanie V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Klein maar goed toegerus.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Fanie, ons is bly julle kon die geskiedenis van ons ou dorpie ontdek. Dit was lekker om julle hier te huisves en ons is bly julle het dit geniet.
Lettie B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Hi Lettie, dit was lekker om julle gesin hier by Rus n Bietjie te verwelkom. Ons is bly julle het die rustigheid geniet en ons hoop ons het die voorreg om julle weer eendag te huisves. Groete
Eddy D - Okt 2023
Algehele gradering
Gerieflik en stylvol.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Eddie dit was n voorreg om jou by Rus n Bietjie te huisves. Ons hoop om jou weer te sien
Christien B - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike gasheer en gasvrou. Veilig en skoon.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Hi Christien dit was 'n voorreg om jou en jou seun te ontmoet en hier by Rus n Bietjie te kon huisves. Ons het so lekker gesels en ons hoop ons sal eendag weer die voorreg he om julle te sien
Eric C - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense, lekker rustig, netjies en skoon.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Hi Eric, dit was ons voorreg om jou en jou gesin hier by Rus n Bietjie te kon akkommodeer. Ons kon sien julle het die natuur en die rustigheid geniet en dit het ons harte bly gemaak. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom. Groete Istvan en Martina
Johnny L - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustige atmosfeer.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Hi Johnny. Dit was lekker om vir jou en Mariette te ontmoet. Julle is model gaste en ons hoop om julle weer eendag te kan huisves.
Mooi bly.
Groete,
Istvan en Martina
Anika V - Des 2022
Algehele gradering
Rustige stop op pad Oos-Kaap toe.
Rus n Bietjie Gastehuis se terugvoer
Hi Anika.
Dit was net ons voorreg om julle te kon huisves.
Bly julle het die rustigheid van die omgewing geniet.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete,
Istvan en Martina
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ondernoordstraat 2, Bethulie, 9992, 9992, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang