Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 108 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was ongelooflik lekker en absoluut die moeite werd. Dit is 'n fantastiese lekker plekkie om te bly. Ons waardeer dit en het die rustic terdeë geniet. Die huisie het karakter! Die akkommodasie is 100% en het absoluut aan al ons vereistes voldoen. Jy hoor en ruik die see op jou voorstoep. Al die besienswaardighede is naby en ook die winkels en eetplekkies. Baie dankie vir al jou moeite en vriendelikheid. Ons waardeer dit opreg uit die hart. Dit was so 'n verrassing om agter te kom dat ons 'n gesamentlike vriendin in Marita het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Baie dankie! Ja, heerlike verrassing en heerlik om sulke gawe mense soos julle te ontvang.

Sarie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die huisie was presies soos dit beskryf word. Ons het baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Beste see -itsig, troeteldiervriendelik, veilig. Ek en my honde het ons kuier by Rus 'n Bietjie vreeslik baie geniet! Beste see-uitsig en 'n groot erf wat behoorlik omhein is vir troeteldiere. 'n Regte egte vissermanshuisie wat toegerus is met alles wat 'n mens nodig het. Een van die lekkerste plekkies wat ek nóg in gebly het. Behoorlik soos vakansie gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Dankie Belinda, kom gerus weer!

Hanna L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Rus-n-Bietjie het sy naam gestand gedoen. Baie lekker gebly! "Rustic" huis presies soos voorgehou en verwag! Lekker toegerus met aandag aan detail. Dankie vir vriendelike ondersteuning en dat ons 'n dag langer kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Dankie Hanna!

Liza V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Amazing and relaxing. Absolutely loved our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Iets anders, bedoel om 'n ou vissershuis ervaring te wees. Perfek geleë teen die see.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Stil, rustig. Baie lekker. Dit was soos ek verwag het. Die hangmat was nie daar nie en ek het daarna uitgesien. Daar was nie 'n opwasklonte nie. Buitestoelen was erg geroes en het gebreek. Alles was verder reg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Die hangmat lê op die tafeltjie in die voorportaal. Ek kan dit nie in wind en weer buite los nie. Kliënte kan dit self aanhak aan die hakies wat voorsien is, as hulle dit wil gebruik. Jy kon maar net gevra het as jy dit misgekyk het. Wat is opwasklonte? Daar is Sunlight Liquid vir skottelgoed in die kombuis en bodywash in die badkamer. Waspoeier moet die kliënt self aankoop. Die stoele met geroeste pote is nou verwyder. Ek het nie besef hulle is so ver heen nie. Dankie vir die inligting. Ek hoop julle sal weer kom. Vriendelike groete.

Saajid L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2024

Good value for money. Very peaceful, old house but cosy and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Brentley H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Dit was fantasties gewees. Dit is 'n baie mooi en rustige plek om bietjie weg te breek, jou skoene uit te skop en die stilte van die ocean te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynnette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Hier kry jou siel rus en herlaai mens weer. Het ons verblyf verleng omdat ons so lekker gekuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Bly julle het dit geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 226

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 37, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlOGUyZTRjLTA5ZTgtNGQ1MC04OThkLWZmYWI3Nzg2ZTIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense 108 5 1 5 37 Main Road Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.82112285534 20.026499032974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang