Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus 'n Bietjie

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Sarie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Die huisie was presies soos dit beskryf word. Ons het baie lekker gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Beste see -itsig, troeteldiervriendelik, veilig. Ek en my honde het ons kuier by Rus 'n Bietjie vreeslik baie geniet! Beste see-uitsig en 'n groot erf wat behoorlik omhein is vir troeteldiere. 'n Regte egte vissermanshuisie wat toegerus is met alles wat 'n mens nodig het. Een van die lekkerste plekkies wat ek nóg in gebly het. Behoorlik soos vakansie gevoel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Dankie Belinda, kom gerus weer!

Brentley H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Dit was fantasties gewees. Dit is 'n baie mooi en rustige plek om bietjie weg te breek, jou skoene uit te skop en die stilte van die ocean te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Amazing and relaxing. Absolutely loved our visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene S
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Stil, rustig. Baie lekker. Dit was soos ek verwag het. Die hangmat was nie daar nie en ek het daarna uitgesien. Daar was nie 'n opwasklonte nie. Buitestoelen was erg geroes en het gebreek. Alles was verder reg.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Die hangmat lê op die tafeltjie in die voorportaal. Ek kan dit nie in wind en weer buite los nie. Kliënte kan dit self aanhak aan die hakies wat voorsien is, as hulle dit wil gebruik. Jy kon maar net gevra het as jy dit misgekyk het. Wat is opwasklonte? Daar is Sunlight Liquid vir skottelgoed in die kombuis en bodywash in die badkamer. Waspoeier moet die kliënt self aankoop. Die stoele met geroeste pote is nou verwyder. Ek het nie besef hulle is so ver heen nie. Dankie vir die inligting. Ek hoop julle sal weer kom. Vriendelike groete.

Saajid L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Mrt 2024

Good value for money. Very peaceful, old house but cosy and nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lynnette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Hier kry jou siel rus en herlaai mens weer. Het ons verblyf verleng omdat ons so lekker gekuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
Rus 'n Bietjie
Bly julle het dit geniet.

Ingrid L
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Pragtige vissershuisie by die see, vol nostalgie. Heel gerieflik. Alles is daar in die kombuis en alles is netjies. Die ligging is fantasties, jy hoor die branders as jy slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

It was an unbelievable stay! Such a lovely, real beach house. Just loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave S
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Was bitter lekker, jy skakel totaal af. Sal definitief weer gaan, buiten dat die plekkie perfek geleë is, is die gasvrou 'n sout-van-die-aarde mens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 215

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 37, Agulhas, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRlOGUyZTRjLTA5ZTgtNGQ1MC04OThkLWZmYWI3Nzg2ZTIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 8 mense 105 5 1 5 37 Main Road Agulhas 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.82112285534 20.026499032974

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang