Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus Net

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Alecia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rus Net is so goed geleë en naby winkels, rivier en stap roetes. Ons het heerlik gebly in 'n pragtige, netjiese en goed toegeruste huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Rus Net
Baie dankie, Alecia, dat julle ons gekies het. Ek wil ook graag dankie sê dat julle so mooi gekyk het na die huis en so netjies was. Dit was heerlik om julle daar te hê en julle is enigetyd welkom by ons.

Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie rustig en gemaklik. Dit was die rustigste ondervinding wat ek in die laaste 15 jaar gehad het. Alles was soos geadverteer. Die honde was mal oor al die oop ruimte om te hardloop en te speel. Die huis was baie goed onderhou en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chris
Rus Net
Ek is bly julle het dit geniet en julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromlaan 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75666bbe81192843101d7a555e6f02ba3decd1b8b65a53536ed5276f98bee92848e84fcd69c088a88fe9082b6d3c1ac86782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 10 Keerom Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.37041083888 21.41007396909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang