Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus Net

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Rus Net
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Alecia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V

Rus Net is so goed geleë en naby winkels, rivier en stap roetes.

Ons het heerlik gebly in 'n pragtige, netjiese en goed toegeruste huis.

Rus Net se terugvoer

Baie dankie, Alecia, dat julle ons gekies het. Ek wil ook graag dankie sê dat julle so mooi gekyk het na die huis en so netjies was. Dit was heerlik om julle daar te hê en julle is enigetyd welkom by ons.

Rus Net
Louis B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Baie rustig en gemaklik.

Dit was die rustigste ondervinding wat ek in die laaste 15 jaar gehad het. Alles was soos geadverteer. Die honde was mal oor al die oop ruimte om te hardloop en te speel. Die huis was baie goed onderhou en skoon.

Rus Net se terugvoer

Ek is bly julle het dit geniet en julle is altyd welkom.

Rus Net
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keeromlaan 10, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75666bbe81192843101d7a555e6f02ba3decd1b8b65a53536ed5276f98bee92848e84fcd69c088a88fe9082b6d3c1ac86782?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 10 Keerom Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.37041083888 21.41007396909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang