Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus Roesie Hierie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandslaagte-laan 12, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Geleë in die rustige kusdorpie Hartenbos, Mosselbaai, is Rus Roesie Hierie 'n bekoorlike vakansiehuis wat gaste 'n heerlike en gerieflike verblyf bied. Met 4 slaapkamers is die selfsorgverblyf perfek vir tot 8 gaste, wat dit ideaal maak vir groot gesinne of groepe vriende.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk twee enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in, wat gaste die opsie bied om hul eie maaltye voor te berei. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV, saam met 'n versameling boeke vir gaste om tydens hul verblyf te geniet.

Rus Roesie Hierie bied ook gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Elandslaagte-laan 12, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rus Roesie Hierie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandslaagte-laan 12, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA697e210d4136fcc40f48d60e8da8f6475dfa87d3ae7ed2d14ac751ae816c73773a6acc0cc2afd470cfaf0afefc5817dc8cf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 12 Elandslaagte Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.1306694 22.1149142

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang