Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus te Kus @ South Sands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: South Sands Villas Eenheid 4, Stoppel-weg, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Rus te Kus @ South Sands bied moderne selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamer-duplekseenheid in die veilige South Sands-kompleks in die kusdorpie Munster. Die dupleks bied see-uitsigte vanuit al die slaapkamers en, indien jy gelukkig is, sal jy gedurende die wintermaande selfs dolfyne en walvisse in die branders kan gewaar sonder om uit jou bed hoef te klim.

Hierdie verblyf het 'n omsetter wat krag aan die ligte, TV-proppe en kragpunte voorsien, maar slegs die ligte en internet sal vir ten minste 3 uur se beurtkrag beskikbaar wees.

Die boonste verdieping beskik oor 'n leefarea, volledig toegeruste kombuis en die hoofslaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stort-oor-bad. Die leefarea en die hoofslaapkamer lei na 'n groot houtdek. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Die sitarea het 'n TV met sekere kanale en die opsie om media te stroom.

Die onderste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort. Een van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed. Beide slaapkamers het glasdeure wat lei na die stoep met see-uitsigte.

Addisionele geriewe sluit braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Die kompleks bied maklike toegang tot die strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Warren M
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Will be back for sure. The best place ever. Location, view and place was amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Gail W
Saam met vriende
5.0
Wonderful to relax on the deck with that wonderful view. Just one suggestion, maybe mention the fact there are a few stairs leading to ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2023
Achim Z
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely place with a fantastic sea view. Very large, modern house with all amenities. Quiet and safe area and a beautiful beach. Perfect...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023
Corien D
Saam met lewensmaat
4.8
Fantastiese vakansie-eenheid. Ons het ongelooflik lekker gebly by Rus te Kus @ South Sands. Die see so naby was die kersie op die koek. Die eenheid is...
Sien meer
Jul 2024
Kirsten F
Saam met lewensmaat
4.6
Lovely relaxing little holiday. Our little holiday was lovely. I messed up the booking dates and had to leave earlier than we planned. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kirsty Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • South Sands Villas Eenheid 4, Stoppel-weg, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rus te Kus @ South Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: South Sands Villas Eenheid 4, Stoppel-weg, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc624f53f35d8cbbb3bc3d09abcf1d8c0cb53db0cbc5fd447040a647db3fd23370a9a5af6a96c7d74b7c5950714d16b87584d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 South Sands Villas Unit 4 Stoppel Road 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -31.008079108745 30.258963513492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang