Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rus te Vinde BFN

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Rus te Vinde BFN
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Eugene V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Alles was perfek en presies soos op die webblad geadverteer, dankie.

Ons het regtig ons oornagverblyf geniet in 'n baie skoon en netjiese fasiliteit en sal beslis weer hier bespreek.

Hennie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Baie oulike, netjiese plek.

Aanbeveelbaar! Netjies, gerieflik! Dankie.

Stefan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan S

Top klas verblyf, kan aanbeveel.

Sanday en Heini het werklik 'n baie spesiale oorbly geskep met pragtige decor, top kombuis behore, en 'n lekker groot yskas. Buite wag 'n goed versorgde pragtige tuun jou in en 'n lekker braai area met 'n braaitoestel en 'n Boma vir 'n staan vuur. Hulle voorsien ook heerlike etes en bykos vor jou braai. Haar soet aartappel en appel slaai skiet die ligte uit, asook die Garlic brood is top klas. Ons het die aartappelslaai resep selfs by haar gekry. Die tuin is omkamp, so jou honde wat saamry is veilig. Hulle sien ons weer.

Nico S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Stil plek in Bloem.

Die eenheid was netjies en niks het gekort nie. Dit was aangenaam om daar te bly en die omgewing is stil en rustig. Kommunikasie van die eienaars was goed.

Tersia R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia R

Rustig.

Baie rustig en lekker gebly.

Arina S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina S

Gerieflike oornag blyplek.

Gerieflike oornag akkommodasie met veilige parkeerplek. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Maklik toeganklik vanaf die N1.

Cathy V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V

Friendliest service.

Highly recommend and Sandy is a gem.

Juanitha B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanitha B

Die naam sê dit alles.

Ideale plek om uit die besig stad te ontsnap na 'n rustige buurt wat uitkyk oor 'n veld en die stad se liggies. Die dekor is ingetoe, warm en welkom. Die kombuis is oulik toegerus vir 'n langer verblyf. Die gasvrou voorsien ook 'n oulike digitale toeristebrojusre. Ek sal vir seker die verblyf aan enige iemand voorstel.

Johann M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Baie netjies en skoon. Lekker geslaap- goeie matras op bed.

Baie netjies en skoon. Lekker geslaap - goeie matras. Rustig en stil.

Vanaf R895
R895 R537
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
R895 R537
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pollie Perel Place 11, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA424b46233927d24455dc7196d91b5b526d652fffc671fcc49241dfeee9b43aac0c94ccdb2e474a595755ae42ed4d4b728f17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R537 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 11 Pollie Perel Place Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.15255 26.1709299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang