Rus te Vinde BFN
Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pollie Perel Place 11, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R895R537 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rus te Vinde BFN is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Pellissier, Bloemfontein. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Die eenheid het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met Netflix. Die privaat badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet en maaltye kan op versoek voorsien word.
Die tuin is omhein en daar is parkeerplek.
Rus te Vinde BFN is 2 km vanaf die N1 en Bloemfontein bied aktiwiteite soos wandelroetes, vryval en sterrekyk by die Boyden-sterrewag. Daar is ook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin Wildreservaat en die Hamilton-park besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Pollie Perel Place 11, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rus te Vinde BFN het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pollie Perel Place 11, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat