Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Broadway Tygervalley

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 22 resensies vir Broadway Tygervalley
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Annalise F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise F

Heerlik

Baie goeie diens. Hulle geyser het gebars en het hulle ons gekontak en dadelik na Broadway Bellville geskuif waar sy ons ingewag en gesorg het dat alles in orde is.

Jonathan P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan P

Dit was baie stil en rustig en baie veilige area. Ek sal beslis weer daar slaap.

Die vriendelikheid van die eienaar maak dit meer opwindend en laat voel mens absoluut welkom, dankie.

Tiaan M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan M

Ruim vertrekke.

Baie lekker bekostigbare verblyf.

Annelize V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize V

Baie netjies en goed toegeruste akkommodasie.

Die fasiliteite was baie netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Goeie privaatheid en stil omgewing.

Broadway Tygervalley se terugvoer

Ons is baie bly dat u gelukkig was met u verblyf. Ons doen ons beste om vir ons gaste 'n huis weg van die huis te skep.

Broadway Tygervalley
Tina L - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina L

Lekker, alles wat jy wou hê was beskikbaar, hou van ligte selfhelpontbyt.

Net gesukkel om by regte adres uit te kom na verwarring om regte straat te kry. GPS se fout.

Broadway Tygervalley se terugvoer

So jammer om te verneem dat julle gesukkel het om by die regte adres uit te kom. Ons probeer ons bes dat ons gaste 'n huis weg van die huis kry.

Broadway Tygervalley
Lionel M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lionel M

Lekker rustige verblyf.

Lekker rustige verblyf still omgewing om in te bly.

Broadway Tygervalley se terugvoer

Ons is bly dat jul dit so rustig en aangenaam gevind het.

Broadway Tygervalley
Meagan C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Meagan C

Good customer service

Very friendly staff.

Broadway Tygervalley se terugvoer

Baie dankie ons poog om die beste te lewer sodat ons gaste tuis kan voel.

Broadway Tygervalley
Ian B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B

Stil en rustige omgewing.

Bietjie ver van besienswaardighede, maar nogtans aangenaam.

Zanele N - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanele N

The best place to be with family, friends even just a getaway for you and your spouse.

At the beginning I was worried because the car are just parked outside and there is no gate, but later I realised that this was one of the safest place one can be. The service is excellent and the staff friendly. I would definitely use that place when I am in Cape Town.

Daniel V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel V

Maklike toegang tot hoofpad en al die Malls.

Ons het lekker gebly behalwe vir 'n insident waar hulle in ons kamer gewerk het sonder om ons in kennis te stel. Ek voel ons het die kamer gehuur en dan moet daar nie gewerk word in die kamer nie. Hulle kon gewag het tot ons vertrek het.

Betsie D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Betsie D

Baie vriendelike ontvangs, gemaklike kamer, lekker komplimentêre ontbyt.

Baie vriendelike ontvangs, gemaklike kamer, lekker komplimentêre ontbyt. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Estha S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Estha S

Basies maar netjies en skoon.

Vir die prys is dit heeltemal goed. Dit is skoon en netjies. Daar is ook 'n kontinentale ontbyt by die prys ingesluit. Nie baie luuks nie, maar ideaal vir oornagverblyf. Al wat bietjie pla is die feit dat mens se motor buite staan.

Adele K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adele K

Baie gerieflik en mens voel tuis by die gastehuis.

Het baie lekker gebly, die gastehuis is baie goed ingerig vir oornag. Die ontvangs was baie vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

Marijke B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marijke B

Baie gemaklik en netjies.

Die eienaar van die gastehuis het baie moeite gedoen om uit te vind wanneer ons vlug ingekom het en om te verseker dat ons veilig reggekom het. Hul is beleef en vriendelik, georganiseerd en netjies. Het baie gemaklik gebly en sal Lou weer ondersteun.

Roy M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roy M

Die voorkoms van buite laat veel te wense oor. Die binnekant is gemiddeld.

Aanvaarbaar van binne. Die verskoning is dat hulle besig is met bouwerk, en daarom lyk dit sleg van buite.

Daniel V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel V

A fantastic visit! Very professional!

I recommend this place unconditionally.

Gerhardus D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus D

Puik diens, gerieflike verblyf en baie vriendelike bestuur.

Ek is baie opgewonde oor hierdie plek en sal beslis weer in die toekoms hier wil bly. Dis baie gerieflik geleë vir die afsprake wat my vrou met haar kliënte moet nakom. Die bestuur en die diens is puik.

Anna L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anna L

Netjiese verblyf, vriendelike personeel.

Verblyf was netjies en ons het die nodige in die kamer gehad vir slegs een nag se oorslaap. Sal aanbeveel vir mense wat dit slegs as 'n oornagplek wil gebruik.

Elsabe M - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M

Gerieflik

Baie vriendelike, hulpvaardige personeel. Skoon, netjies en als wat met nodig het met 'n gesin!

Jacobus B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Soretha H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Soretha H

Lekker stil woonbuurt. Naby Tygervallei inkopiesentrum.

Kamers en kuierarea is baie netjies, maar die gordyne moet dalk vervang word. Baie dankie vir vriendelike diens.

Elna S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Elna S

Kon vir dieselfde prys beter doen.

Kan vir daardie tarief baie luukser bly in 'n woonstel met veilige parkering, net 'n entjie verder. Dit het nie vars geruik toe ons daar instap nie. Die ontbyt-produkte is nie van die varsste nie.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmondstraat 16, Upper Oakdale, Belville, 75300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA610e05a70c8aa318c6412a90acbf16de9ae5b2b45402b4d98a18a951b08c1288be6688ec22b97f7e95ffeed5847693a00f8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 16 Richmond Street Upper Oakdale 75300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.884 18.6382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang