Broadway Tygervalley
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmondstraat 16, Upper Oakdale, Belville, 75300, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Broadway Tygervalley het 5 slaapkamers en bied komplimentêre ontbyt. Dit is net 5 minute vanaf Tygervallei Winkelsentrum af en ook net 5 minute vanaf die Velodrome en Bellville Atletiekstadion wat bekend is vir die groot sport- en sosiale geleenthede wat daar gehou word.
Broadway Tygervalley het 3 dubbelkamers, elk met 'n en suite-badkamer, en ook 2 gesins-suites, ablei elkeen ook met 'n en suite-badkamer. Die kamers word volledig skoongemaak (insluitend beddegoed en handdoeke). Daar is 'n gemeenskaplike TV, braaigeriewe en 'n swembad.
Dis in Kaapstad se noordelike voorstede geleë, met vinnige, gerieflike toegang tot die N1. Dit is sowat 25 minute se ry van Kaapstad se stadskern, die V&A Waterfront en die Kabelkarretjie af. Century City, Canal Walk Winkelsentrum, wynkelders en sekere wynroetes is sowat 15 minute van die gastehuis af. En Kaapstad Internasionale Lughawe is skaars 20 minute se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Rina Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Richmondstraat 16, Upper Oakdale, Belville, 75300, Wes-Kaap
- Gaste dink Broadway Tygervalley het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmondstraat 16, Upper Oakdale, Belville, 75300, Wes-Kaap