Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rush Me Not

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 2 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frances-laan 1257, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 250 R1 913 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rush Me Not is 'n lieflike selfsorghuis in Ramsgate. Dit is ideaal vir 'n kuswegbreek en die huis spog met 'n see-uitsig en is ook stapafstand vanaf die hoofstrand.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie badhanddoeke saambring. Die huis het 'n rugsteunwatertenk van 5000 L.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Dit lei na die eetarea met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv.

Die boonste area het gemaklike sitplek en kan as 'n privaat kantoorarea gebruik word. Die skuifdeure lei na die balkon met 'n see-uitsig. Die stoep is op die onderste verdieping en daar is ook 'n welige tuin met 'n Weber-braai. Die huishoudster woon permanent by die huis en daar is 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Frances-laan 1257, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 250
R2 250 R1 913
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 250
R2 250 R1 913
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frances-laan 1257, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc36184852877445e92237b5706ef46fed2493d65889e41d0f4df09898182b795d05292554587a03db251fa40cb088f5f0a1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R1 913 per nag (plek vir 8) 1257 Frances Avenue Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.90140513321 30.340986186352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang