Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rushing Waters

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coe-Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Rushing Waters
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Adrienne K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K

‘n Rustige, heerlike naweekwegbreek naby aan Pretoria!

‘n Heerlike naweek weg saam met die familie. Die huis is skoon en baie goed ingerig met alles wat nodig is. Daar is meer as genoeg spasie dat niemand in mekaar se pad is nie. Die binnebraai werk baie lekker en dis dus nie nodig om buite in die koue te braai nie. Die stappaadjies is sommer naby die huis en die uitsig is pragtig.

Nathan H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan H

Pragtige huis en waarde vir geld.

Sien sterre.

Khaya M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khaya M

Great stay.

We had an amazing time. Highly recommended.

Rushing Waters se terugvoer

Thank you for the wonderful feedback. We hope to see you again soon.

Rushing Waters
Mpho M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho M

Peaceful.

Our stay was very wonderful, words can't describe how amazing the place was. From the trail walks to the golf course!

Rushing Waters se terugvoer

Good day Mpho. We are glad that you enjoyed your stay with us!

Rushing Waters
Inge S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Inge S

Lekker wegbreek.

Baie netjiese, veilige en lieflike plek. Inklok tyd was 14h00, maar toe ons arriveer daarna was hulle steeds besig om die huis gereed te maak en beddens op te maak. Die braaier in die huis laat ook die hele leefarea en kombuis na rook ruik. Verder was ons gelukkig met die verblyf.

Rushing Waters se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en ons is bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons sal sien hoe ons die 'turnaround' tyd vir die skoonmaak dienste kan verbeter.

Groete, hoop om julle gou weer te verwelkom.

Rushing Waters
Estelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Rushing Waters is bied 'n ideale wegbreek vir 'n naweek. Bespreek gholf vroegtydig.

Die verblyf is geskik vir 'n groot groep vir 'n naweek kuier. Die ventilasie van die binnebraai kort aandag. Die gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik.

Marlize S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Pragtige huis in besonderse omgewing.

Wonderlike paar dae by Rushing Waters, sal die plek beslis aanbeveel!

Rushing Waters se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Marlize! Hoop julle kuier gou weer.

Rushing Waters
Leon R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon R

Great plek met great geriewe!

DIt was 'n great naweek met alles wat jy benodig. Sal dit beslis aanbeveel!

Grant G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant G

All good, just needed access to the key which was a minor delay.

Overall very enjoyable. The garage door battery needs to be replaced as you can't open the garage during load shedding.

Maria A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maria A

Beautiful house, lovely finishes.

It was a comfortable stay.

Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Highland Gate Golf and Trout Estate 1066, 19 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9e74defbb2eb96f813bde3ba09930b6f4d31c5396cc867e69968b7aa44e4b5a40479b094a0c13a673641b84ea715ad400f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 200 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Kruisfontein Road 1066 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.45525031862 30.209258879029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang