Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rushing Waters

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Adrienne K
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

‘n Rustige, heerlike naweekwegbreek naby aan Pretoria! ‘n Heerlike naweek weg saam met die familie. Die huis is skoon en baie goed ingerig met alles wat nodig is. Daar is meer as genoeg spasie dat niemand in mekaar se pad is nie. Die binnebraai werk baie lekker en dis dus nie nodig om buite in die koue te braai nie. Die stappaadjies is sommer naby die huis en die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Pragtige huis en waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Khaya M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great stay. We had an amazing time. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Thank you for the wonderful feedback. We hope to see you again soon.

Mpho M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Peaceful. Our stay was very wonderful, words can't describe how amazing the place was. From the trail walks to the golf course!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Good day Mpho. We are glad that you enjoyed your stay with us!

Bhina B
Kort verblyf
4.4
Des 2024

Comfortable but not convenient. This was a very nice unit. However, it is very noisy with lots of loud sounds at night. The UPS did not work well. We were without electricity for a lot of the stay. There were lots and lots of insects in the house. I understand that it's in the middle of the wild, so it's natural, but still, as I am a city person, it freaked me out. The kitchen is lovely, but the cabinets smell of insecticide, and I could not store my food in them. Furnishings, fixtures, bedrooms, and utensils are all great. When the UPS did not work, we could not get to the car as the garage door was not working. There was no door going into the garage. No cell signal at all, and a very steep driveway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2024

Lekker wegbreek. Baie netjiese, veilige en lieflike plek. Inklok tyd was 14h00, maar toe ons arriveer daarna was hulle steeds besig om die huis gereed te maak en beddens op te maak. Die braaier in die huis laat ook die hele leefarea en kombuis na rook ruik. Verder was ons gelukkig met die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Baie dankie vir die terugvoer en ons is bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons sal sien hoe ons die 'turnaround' tyd vir die skoonmaak dienste kan verbeter. Groete, hoop om julle gou weer te verwelkom.

Estelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Mei 2024

Rushing Waters is bied 'n ideale wegbreek vir 'n naweek. Bespreek gholf vroegtydig. Die verblyf is geskik vir 'n groot groep vir 'n naweek kuier. Die ventilasie van die binnebraai kort aandag. Die gasvrou is baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlize S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Pragtige huis in besonderse omgewing. Wonderlike paar dae by Rushing Waters, sal die plek beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coe-Ane
Rushing Waters
Baie dankie vir die terugvoer, Marlize! Hoop julle kuier gou weer.

Leon R
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Great plek met great geriewe! DIt was 'n great naweek met alles wat jy benodig. Sal dit beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2023

All good, just needed access to the key which was a minor delay. Overall very enjoyable. The garage door battery needs to be replaced as you can't open the garage during load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coe-Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 090
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 090
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Highland Gate Golf and Trout Estate 1066, 19 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9e74defbb2eb96f813bde3ba09930b6f4d31c5396cc867e69968b7aa44e4b5a40479b094a0c13a673641b84ea715ad400f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 090 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Kruisfontein Road 1066 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.45525031862 30.209258879029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang