Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rushing Waters

Weeksdagaanbod 45% af

Kry 45% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 28 Nov 2024 tot 31 Jan 2025.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Highland Gate Golf and Trout Estate 1066, 19 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 800 R2 090 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rushing Waters is 'n pragtige vakansiehuis op die Highland Gate Gholf and Trout-landgoed, wat 19 km buite Dullstroom geleë is. Die gekabbel van die rivier verseker rustigheid tydens verblyf en maak dit die ideale plek vir 'n gesin of vriende.

Dié eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers wat elk hul eie en suite-badkamer het. Al 4 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n bad of 'n stort óf beide. Daar is 'n haardroër in elke slaapkamer. All linne en badhanddoeke word voorsien.

Die smaakvolle leefarea het 'n kombuis op die onderste verdieping wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het sonkrag.

Boonop is daar 'n binnebraai-area met 'n TV, asook 'n etenstafel met sitplek vir 10 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Stapeldeure lei na 'n uitgestrekte stoep wat 'n asemrowende uitsig oor die omliggende landgoed bied. 'n Gratis daaglikse skoonmaakdiens gedurende die verblyftydperk is ook ingesluit.

Gholftye is oor naweke vir gaste bespreek. Indien gaste graag gholfspeel, doen gerus navraag hieroor.

Rushing Waters is in die Des 23/Jan 24 uitgawe van SA Homeowners gewys!

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adrienne K
5.0
‘n Rustige, heerlike naweekwegbreek naby aan Pretoria! ‘n Heerlike naweek weg saam met die familie. Die huis is skoon en baie goed ingerig met alles w...
Sien meer
Aug 2024
Nathan H
Gesin met tieners
5.0
Pragtige huis en waarde vir geld. Sien sterre.
Jul 2024
Khaya M
Saam met vriende
5.0
Great stay. We had an amazing time. Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Marlize S
Saam met vriende
5.0
Pragtige huis in besonderse omgewing. Wonderlike paar dae by Rushing Waters, sal die plek beslis aanbeveel!
Des 2023
Leon R
5.0
Great plek met great geriewe! DIt was 'n great naweek met alles wat jy benodig. Sal dit beslis aanbeveel!
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Coe-Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kruisfontein-weg, Highland Gate Golf and Trout Estate 1066, 19 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Rushing Waters het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 090
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 800
R 3 800 R 2 090
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kruisfontein-weg, Highland Gate Golf and Trout Estate 1066, 19 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf9e74defbb2eb96f813bde3ba09930b6f4d31c5396cc867e69968b7aa44e4b5a40479b094a0c13a673641b84ea715ad400f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 800 nouVanaf R2 090 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 Kruisfontein Road 1066 Highland Gate Golf and Trout Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.45525031862 30.209258879029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang