Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusplekkie

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Chantal A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

A hidden gem! Our stay was wonderful. The house was fully equipped with everything you would need. It is very neat and clean. The host was very responsive and helpful. We will most definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mirrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlike wegbreek. Wow, wat 'n mooi huisie oorkant die see. Ons was 'n gesin van 6 en daar was genoeg plek vir almal. Alles wat ons kon nodig kry was in die huisie en die huis was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karenza O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Ons was aangenaam verras met "Rusplekkie". Ons besoek aan Rusplekkie was 'n absolute plesier en 'n ware oase van rus. Die huis bied alles wat mens benodig vir 'n gemaklike verblyf en is perfek vir diegene wat weg wil breek van die stadslewe en 'n vredige omgewing verkies. Ons het beslis die stilte en die geleentheid om ons batterye te herlaai, waardeer. Sy het al die nodige reelings getref, was buitengewoon behulpsaam en het met groot doeltreffendheid op al ons navrae gereageer. Ons sien uit daarna om in die toekoms weer by Rusplekkie tuis te gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olaria E
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Aug 2022

Die plekkie was baie koud. Daar is geen DStv beskikbaar. Slegs Open View.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Sam
Rusplekkie
Dankie vir die terugvoer. Neem kennis dat ons geen DStv beskikbaarheid bemark nie. Die advertensie lees OpenView kanale. Ons kyk daarna om n heater/aircon te installeer in die kombuis en leefarea, want ons besef dit raak baie koud in die winter in die huis.

Melanie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2021

Pragtig, ruim en goed toegerus! Perfek vir 4 grootmense en 2 klein kinders. Jammer ons kon nie die kaggel in die leefarea gebruik het teen die koue nie. Verder was alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 550
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 550
R1 550 R1 318
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8798ff5e8ce0ef9566fb3332516ce9aa0702abeb1f5e2b7629c3498ea97e0bcfff02cea09b2b23daae0155cfdd9cf42d0ed7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 550 nouVanaf R1 318 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 29 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.680972290097 18.246116594489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang