Rusplekkie
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 550R1 318 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Rusplekkie is in Dwarskersbos geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van die dorpie met winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en beskik ook oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Beddegoed word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n 2-plaat gasstoof in die geval van beurtkrag.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met OpenView, en 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Wi-Fi is beskikbaar.
Daar is lieflike braaigeriewe buite-eetarea op die agterstoep en die voorstoep het 'n see-uitsig.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Neem asseblief kennis dat geen troeteldiere toegelaat word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Vlaams
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
- Gaste dink Rusplekkie het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dwarskersbos Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocherpanstraat 29, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang