Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Russell's on the Port

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Solette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Russell's on the Port
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hein S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Fantasties.

Baie mooi plek. Skoon en ruim met vriendelike diens.

Katja S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katja S

Peaceful and picturesque.

A very scenic spot right on the Marina. The self-catering unit had all the amenities and the staff were attentive and helpful.

Willem S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S

Great location.

Wonderful stay, pity it was only 1 night but we will return. The staff went the extra mile for our group.

Jacques M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques M

My stay was excellent. Seamless, not a single hiccup from check-in until my departure.

Friendly, helpful and very professional staff that made me feel right at home. I only managed to sample the breakfast menu. The food is excellent and I was compelled to have another breakfast just because it was that good.

Elresa S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elresa S

Fantasmagories.

Baie dankie, dit was fantasties en die uitsig op die kanaal is pragtig. Sal definitief weer daar bespreek en het alreeds aanbevelings gedoen vir baie van my vriende. Keep up the good work.

Jamie B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie B

Pleasant.

Pleasant, we were not there much since we used the accommodation for the night. While we were there, it was very pleasant.

Liza M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza M

Loved the ambience and views.

It was really easy to find. The restaurant is excellent and the service is wonderful. The host went out of her way to accommodate us.

Janine Elizabeth B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janine Elizabeth B

Ok for an overbite but not for longer.

Lovely check-in, but once in the room, it was smelly and we could not open the door to the patio (we informed reception that there may be a key missing). Very noisy - we could hear every word through the thin walls! Also, to describe the room as self-catering when all there is a tiny fridge and kettle is a bit dishonest.

Francois R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Francois R

Die kamer was baie warm, die swembad was vuil. Daar was geen personeel aandiens.

Nee, die verblyf het toe gemaak vir oujaarsaand en nuwejaarsdag sonder enige vooraf kennisgewing. Geen ontbyt of enige ander dienste was beskikbaar nie. Die swembad was vol goggas en blare, en die voordeur was gesluit. Ek het nêrens 'n tafel gehad om met my rekenaar te werk nie. Kamer 4 moet 'n lugversorger kry, die dakwaaier is totaal ontoereikend. Die toilet se sitplek is te klein vir die toilet. Die ontbyt op Vrydag 5 Januarie 2024 was onverbeterlik.

Yvonne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Dit is uitstekende verblyf! Al ons verwagtinge oortref.

Die uitsig is asemrowend en die beddens slaap heerlik. Solette is 'n uitstekende gasvrou! Die eenheid is met wow!

Russell's on the Port se terugvoer

Ons streef om vir ons gaste 'n onvergeetlike vakansie te bied, met goeie verblyf en diens. Hoop om julle gou weer te sien! Dankie vir die positiewe terugvoer. Ontvangs groete, Russells on the Port

Russell's on the Port
Lavonne M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lavonne M

Awesome.

Location was amazing. Cleanliness was fantastic. I would recommend a DSTV package, i.e. CNN.

Lefela S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lefela S

The stay was good and very neat but the disappointing part is breakfast that was not included.

The place is in the high standard for the tourists to use.

Greg P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg P

Awesome.

If there is any negative, it's the shelf for the decoder that is awkwardly placed at shoulder height and is in the way. I did bring this to their attention. Everything else was superb.

Christo C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo C

Awesome.

Will visit again. We as a family enjoyed it very much.

Hannes M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Rustig.

Heerlik gebly in die ruim kamer met 'n balkon wat op hawe en rivier uitkyk. Stil en rustige area met heelwat voëllewe te sien.

Russell V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell V

Really wonderful and unforgettable.

It was one of our most enjoyable and memorable stays. Velddrif is a very special place with wonderful people.

Russell's on the Port se terugvoer

Thanks for the positive feedback! Hope to see you soon!

Russell's on the Port
Otto S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto S

Baie lekker gebly en personeel is uiters bekwaam en behulpsaam.

Ons het ons verblyf in Russel's on the Port baie geniet en die fasiliteite was regtig puik.

Melissa W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa W

Relaxing and peaceful. A refreshing getaway.

Lovely spacious room. Balcony a huge feature. Very enjoyable stay.

Russell's on the Port se terugvoer

Thanks for your feedback, we will bring this to the owner's attention.

Regards,
Reception

Russell's on the Port
Corrie J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Corrie J

Kamer gerieflik. Bed te klein. Geen stoel om op te sit nie. Stoep ruim met mooi uitsig.

Etes was baie gemiddeld en pas nie by die nr. 1 restaurant in Velddrif nie.

Helene R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R

Pragtige plek en vriendelike personeel.

Verblyf baie gerieflik. Sou lekker gewees het as dit sonskyn was om buite te kon geniet. Ontbyt was uit die boonste rakke voorberei. Sy het moeite gedoen om vir my iets voor te berei wat nie op die menu was nie, dit was opreg waardeer.

Andre D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

'n Pragtige plek op die Marina naby aan die strand.

Russels on Port is op die Marina geleë naby aan die strand en by 'n vleiland met 'n groot verskeidenheid voëls. Daar is 'n keuse tussen self catering en restaurant aansit met vriendelike ontvangs.

Lila K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lila K

Very welcoming, accommodative and so knowledgeable.

Staff and owner totally understand the ethos of good cheer and informative conversations. Privacy, neatness and location is captioned in one experience.

Amanda T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda T

Best stay by far.

This was by far the best place we have ever stayed. The staff is accommodating and friendly. The place was as clean as can be. The beds were perfect. Sunsets made for amazing pics with the view. And not once did we worry about safety and security. Well done guys, it was an amazing stay.

Chantal B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal B

Excellent.

Russells on the Port is an absolute gem. Our unit was clean, equipped with all amenities for self-catering. The balcony overlooking the marina was such a treat. The staff is top notch. Will be back very soon.

Kobus L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus L

Rustige oornag in lieflike omgewing. Heerlike bed en lekker balkon. Pragtig.

Die klank trek egter baie tussen kamer 1 en 2. Mure is baie dun en dit belemmer 'n bietjie privaatheid as iemand in die kamer langsaan tuisgaan. Andersins baie lekker gewees.

Helen S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helen S

Gasvry en rustig.

Alles is baie netjies, ideale wegbreek plek waar jy net kan rus.

Damian B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Damian B

Great views, accommodation and restaurant.

Walking distance to Charlie's Brewhouse and Poetic License gin distillery.

Clifford L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Clifford L

A comfortable stay that is centrally located.

It's convenient to walk to Charlie's and the Poetic License distillery, and the views from the balcony rooms are great. The grounds offer secure vehicle parking and are well kept. The lapa area and pool will be welcome during summer stays.

Maretha N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha N

Fantastic.

The staff was very friendly and the view and location was great.

Lina S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina S

Puik ligging, uitstekende diens, goeie kos, vriendelike personeel.

Die personeel is uitstekend, diens is puik. Die ligging is baie mooi.

Pumla Q - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pumla Q

Beautiful place.

The service from the staff was the best.

Sam P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam P

Pragtige hotel in 'n mooi Weskus-hawe.

Vir 'n wegkomnaweek van bederf, het Russel on Port my by beïndruk. Die netheid en privaatheid was wonderlik, die restaurant en personeel is van 'n baie hoe gehalte. Dit was die lekkerste ete die aand, en ons sal beslis terugkeer. Volpunte vir hierdie hotel!

Lizelle P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P

Luukse verblyf

Russels is geleë op 'n baie mooi gedeelte van Port Owen. Ons het 'n pragtige uitsig gehad en die kamer was ruim en het baie mooi dekor. Die bestuurder was baie gaaf en behulpsaam. Toe ons die oggend vertrek het hy spesiaal gekom om vir ons cappuccino's te maak want hulle restaurant was toe Maandag en Dinsdag. Ons het dit baie geniet en sal Russells aanbeveel.

Esme B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B

Baie goeie waarde vir geld.

Het aandete en ontbyt in die restaurant gehad. Kos en diens was uitstekend.

Elsie S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie S

Ontspanne omgewing en luukse verblyf wat geleë is op die kaai.

Vir: luukse selfsorgeenhede, goed toegerus (selfs 'n skottelgoedwasser), geleë op 'n pragtige, private kaai met die mooiste sonsondergange. Die restaurant bedien heerlike kos. Teen: Tuineenheid nr 8 is te hoog geprys vergeleke met die kaai-uitsig-eenhede no 7 en 9 . Die DStv het omtrent 4 of 5 kanale. Voorstelle: Bespreek eerder by eenhede 7 of 9, die uitsig is fantasties van daar af.

Clifford L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clifford L

Delicious breakfast rudely interrupted by unprofessional reception manager on duty.

Please be careful when you book for accommodation at Russells on the Port. Our booking confirmation says breakfast Included. The on duty reception manager disrupted our breakfast and other guests sitting nearby, that the booking website made a mistake to include breakfast. He spoke loud disrupting conversations family and friends were having at our table and other guests that they topic of discussion across tables and other guests were all about the booking websites and Russells on the Port making their problem now our problem.

Celeste R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste R

Uitstekend.

Almal was vriendelik, restaurant uitstekend, diens baie goed. Kamers was skoon en baie mooi. Die bestuurder Enver, het uit sy pad uitgegaan om ons te help die dag na Kersfees toe my man so siek was, het dit baie waardeer.

Elbie B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie B

Uitstekend.

Die personeel was baie professioneel, kamers pragtig, uitsig, gevoel soos 'n vakansie bestemming. Ons het in die restaurant aandete geëet, kos was uitstekend. Ons vriende was ook baie beïndruk. Baie dankie.

Adrianus C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Adrianus C

Baie netjies en goeie diens.

Die gastehuis het twee geboue waarvan ons in die huis gebly het 2 erwe weg vanaf die hoofgebou. Die kamer was baie klein maar netjies en dit is die Garden View Room. Dit was meer 'n parking view room want dit kyk uit op die parkeerarea en daar is 'n paar plante buite. Dit was bietjie van 'n teleurstelling want die kamers is redelik duur. Die stort se warm en koud is ook omgeruil in die kamer so my man het hom bietjie verbrand. Die restaurant is seker van die beste waar ons nog was, die kos en diens is uitstekend en elke sent werd. Dit is op 'n baie mooi gedeelte van Port Owen geleë maar dit help nie veel as mens aan die agterkant in 'n klein kamertjie is wat uitkyk op die parkeerarea nie. Die enigste slegte terugvoering is die kamers wat hopeloos te duur is vir wat 'n mens kry.

Chris A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris A

Die hele ondervinding was baie lekker.

Van die intrapslag af was die hele ondervinding uiters aangenaam. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam - niks was te veel moeite nie. Die atmosfeer is baie ontspanne. Die etes is uitstaande en die wynkeuse goed. Al kritiek is dat die inter-kamerklankdigting swak is. Gaste wat praat in die kamer langsaan, hulle TV, ens. is duidelik hoorbaar. Al is die kostes hoog, was dit vir ons elke sent werd.

Helene D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helene D

Netjiese, luukse verblyf.

Russels on the Port verskaf 'n luukse en diensgeorienteerde verblyf opsie op die Marina. Jammer egter dat ek vir twee nagte moes betaal alhoewel ons net een nag oorgeslaap het.

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjU3M2NiLWU4YTYtNGQ2MS05MmJjLWEwNWUyZDQwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 1 Bronwen Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.782638335907 18.148940652609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang