Russell's on the Port
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Solette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Hein S - Sep 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Katja S - Sep 2024
Algehele gradering
Peaceful and picturesque.
Willem S - Aug 2024
Algehele gradering
Great location.
Jacques M - Apr 2024
Algehele gradering
My stay was excellent. Seamless, not a single hiccup from check-in until my departure.
Elresa S - Feb 2024
Algehele gradering
Fantasmagories.
Jamie B - Jan 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Liza M - Apr 2024
Algehele gradering
Loved the ambience and views.
Janine Elizabeth B - Sep 2024
Algehele gradering
Ok for an overbite but not for longer.
Francois R - Jan 2024
Algehele gradering
Die kamer was baie warm, die swembad was vuil. Daar was geen personeel aandiens.
Lees meerYvonne V - Des 2023
Algehele gradering
Dit is uitstekende verblyf! Al ons verwagtinge oortref.
Russell's on the Port se terugvoer
Ons streef om vir ons gaste 'n onvergeetlike vakansie te bied, met goeie verblyf en diens. Hoop om julle gou weer te sien! Dankie vir die positiewe terugvoer. Ontvangs groete, Russells on the Port
Lavonne M - Nov 2023
Algehele gradering
Awesome.
Lefela S - Aug 2023
Algehele gradering
The stay was good and very neat but the disappointing part is breakfast that was not included.
Greg P - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome.
Christo C - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Hannes M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig.
Russell V - Des 2023
Algehele gradering
Really wonderful and unforgettable.
Russell's on the Port se terugvoer
Thanks for the positive feedback! Hope to see you soon!
Otto S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly en personeel is uiters bekwaam en behulpsaam.
Melissa W - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing and peaceful. A refreshing getaway.
Russell's on the Port se terugvoer
Thanks for your feedback, we will bring this to the owner's attention.
Regards,
Reception
Corrie J - Jan 2023
Algehele gradering
Kamer gerieflik. Bed te klein. Geen stoel om op te sit nie. Stoep ruim met mooi uitsig.
Helene R - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike personeel.
Andre D - Aug 2022
Algehele gradering
'n Pragtige plek op die Marina naby aan die strand.
Lila K - Mei 2022
Algehele gradering
Very welcoming, accommodative and so knowledgeable.
Amanda T - Apr 2022
Algehele gradering
Best stay by far.
Chantal B - Jan 2022
Algehele gradering
Excellent.
Kobus L - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige oornag in lieflike omgewing. Heerlike bed en lekker balkon. Pragtig.
Helen S - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvry en rustig.
Damian B - Apr 2022
Algehele gradering
Great views, accommodation and restaurant.
Clifford L - Mei 2022
Algehele gradering
A comfortable stay that is centrally located.
Maretha N - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Lina S - Des 2021
Algehele gradering
Puik ligging, uitstekende diens, goeie kos, vriendelike personeel.
Pumla Q - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful place.
Sam P - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige hotel in 'n mooi Weskus-hawe.
Lizelle P - Aug 2021
Algehele gradering
Luukse verblyf
Esme B - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Elsie S - Des 2021
Algehele gradering
Ontspanne omgewing en luukse verblyf wat geleë is op die kaai.
Clifford L - Des 2021
Algehele gradering
Delicious breakfast rudely interrupted by unprofessional reception manager on duty.
Lees meerCeleste R - Des 2020
Algehele gradering
Uitstekend.
Elbie B - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Adrianus C - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goeie diens.
Lees meerChris A - Sep 2018
Algehele gradering
Die hele ondervinding was baie lekker.
Lees meerHelene D - Okt 2017
Algehele gradering
Netjiese, luukse verblyf.
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang