Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Russell's on the Port

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Hein S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Fantasties. Baie mooi plek. Skoon en ruim met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katja S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peaceful and picturesque. A very scenic spot right on the Marina. The self-catering unit had all the amenities and the staff were attentive and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Great location. Wonderful stay, pity it was only 1 night but we will return. The staff went the extra mile for our group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

My stay was excellent. Seamless, not a single hiccup from check-in until my departure. Friendly, helpful and very professional staff that made me feel right at home. I only managed to sample the breakfast menu. The food is excellent and I was compelled to have another breakfast just because it was that good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elresa S
1 nag
5.0
Feb 2024

Fantasmagories. Baie dankie, dit was fantasties en die uitsig op die kanaal is pragtig. Sal definitief weer daar bespreek en het alreeds aanbevelings gedoen vir baie van my vriende. Keep up the good work.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pleasant. Pleasant, we were not there much since we used the accommodation for the night. While we were there, it was very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza M
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Loved the ambience and views. It was really easy to find. The restaurant is excellent and the service is wonderful. The host went out of her way to accommodate us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janine Elizabeth B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Ok for an overbite but not for longer. Lovely check-in, but once in the room, it was smelly and we could not open the door to the patio (we informed reception that there may be a key missing). Very noisy - we could hear every word through the thin walls! Also, to describe the room as self-catering when all there is a tiny fridge and kettle is a bit dishonest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francois R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Die kamer was baie warm, die swembad was vuil. Daar was geen personeel aandiens. Nee, die verblyf het toe gemaak vir oujaarsaand en nuwejaarsdag sonder enige vooraf kennisgewing. Geen ontbyt of enige ander dienste was beskikbaar nie. Die swembad was vol goggas en blare, en die voordeur was gesluit. Ek het nêrens 'n tafel gehad om met my rekenaar te werk nie. Kamer 4 moet 'n lugversorger kry, die dakwaaier is totaal ontoereikend. Die toilet se sitplek is te klein vir die toilet. Die ontbyt op Vrydag 5 Januarie 2024 was onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Yvonne V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Dit is uitstekende verblyf! Al ons verwagtinge oortref. Die uitsig is asemrowend en die beddens slaap heerlik. Solette is 'n uitstekende gasvrou! Die eenheid is met wow!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Solette
Russell's on the Port
Ons streef om vir ons gaste 'n onvergeetlike vakansie te bied, met goeie verblyf en diens. Hoop om julle gou weer te sien! Dankie vir die positiewe terugvoer. Ontvangs groete, Russells on the Port

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Solette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronwenstraat 1, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhNjU3M2NiLWU4YTYtNGQ2MS05MmJjLWEwNWUyZDQwNTAzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 1 Bronwen Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.782638335907 18.148940652609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang