Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rust & Vrede @ Mellville

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandelarylaan 20, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rust & Vrede @ Mellville bied gerieflike verblyf perfek vir sakereisigers en vakansiegangers in Lichtenburg.

Gaste het 'n keuse tussen 2 luukse kamers of die luukse dorpshuis-suite wat met mooi stylvolle oudhede gemeubileer is. Die eenhede het almal gemaklike beddens en en suite-badkamers. Elke eenheid het 'n kombuisie en 'n TV met DStv. WiFi is beskikbaar.

Die eenhede het almal privaat ingange en veilige parkeerplek word op die omheinde perseel voorsien. Honde is welkom indien vooraf gereël.

Besoekers aan Lichtenburg kan die boomryke strate te voet verken, die Ampie Bosman Kulturele Geskiedenis Museum of die De la Rey gedenkteken op die dorpsplein besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.8
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Jannie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Dr Nelson Mandelarylaan 20, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Rust & Vrede @ Mellville het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Nelson Mandelarylaan 20, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56f4187c03d8d3b40b999d5ac3541676c807c6c2a77ca4ce24769677256a57be88a484b3163208083d7f4905b6f5298136be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 20 Dr Nelson Mandela Drive Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.144725971649 26.160364920623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang