Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Boutique Hotel

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Charmaine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Awesome. Die tannie en personeel het moeite gedoen om dit spesiaal te maak vir my dogter se verjaardag. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Rustenburg Boutique Hotel
Was geen moeite nie. Was 'n plesier om julle te ontmoet. Vriendelike (RBH) groete.

Phil S
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Very nice and quiet. Very nice. Staff are friendly and accommodating. Definitely my new place to stay in Rustenburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Rustenburg Boutique Hotel
Thank you for your positive feedback. Glad to hear! Kind regards, RBH

Thea H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2024

See above. No water in rooms the whole night and had to hear tank ran empty and only got filled again when personnel started working at 7am. Breakfast is of a low standard, not what you expect at a boutique hotel. We decided to pay a 3rd more than what was on offer in Rustenburg as we thought the standard would be better, but they did not stand out in any way.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Alwyn
Rustenburg Boutique Hotel
Unfortunately, our local municipality and extra technology that we installed to supply water when our municipality can't, failed us on Sunday the 28th of July. Sorry for any inconvenience experienced! Luckily, we could manually get our borehole system to work and fill our tank with water by 07:00, and guests could shower. Sorry again for the inconvenience.

Sanette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2018

Fantasties! Moenie wonder nie, bespreek maar net. Dit is regtig sy sterre werd. Bespreek, maar net jy sal nie teleurgesteld wees nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia B
1 nag
5.0
Aug 2018

Wonderlik, fantasties. Die vriendelikheid en netheid is alles uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Veilig, netjies, uitstekende en vriendelike diens, baie sentraal geleë, uitstekende kos! Definitief die moeite en koste werd, sal weer daar gaan bly. Vriendelik ontvang en deurgaans goed behandel. Baie veilig en in stil woonbuurt naby alle nodige dienste. Pragtige en skoon kamers, lekker warm water en goeie diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alwyn
Rustenburg Boutique Hotel
Beste Gerrie, Dit was heerlik om julle hier te kon ontvang - tot volgende jaar dan! Groete, Almal by Rustenburg Boutique Hotel

Darian A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Quiet and decent. Will definitely go again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantall F
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2018

Verwelkomend en gerieflik. Baie aangename verblyf. Die enigste negatiewe punt is dat dit in 'n normale woonbuurt geleë is met baie geraas, soos honde wat blaf, alarms wat afgaan en dit kan jou nagrus beïnvloed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon D
Kort verblyf
5.0
Okt 2015

Baie lekker en heerlik gebly. Geen klagtes. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Percival M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2015

Excellent! The place was neat, Service was excellent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alwyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubert-straat 243, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA031d33d11c83e6acfea6271b5d53f97cad066c043b34048f9c867ee8831ad4e8ee62367572a8e2082c1d9d2034d0b2180d6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 243 Joubert Street Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.682940597784 27.227178812027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang