Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Helena J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

We loved our stay and it's near to town but also in a quiet neighborhood. Corene went out of her way to make us feel welcome. She is a wonderful person. We will definitely use the guesthouse again. Rooms are clean and fresh. Towels are clean and fluffy. Extra blankets are available and fluffy. Breakfast was tasty and there is a variety to choose from.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Rustenburg Guest House
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie, Helena. Dankie dat julle by ons tuis gegaan het - ek het dit geniet om julle as gaste te hê. Ons hoop julle weet waar julle huis in Rustenburg is, as julle weer die kant toe kom. Groete, Corene

Johan L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie goeie diens. Awesome mense baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edith S
1 nag
5.0
Sep 2023

Na 'n lang reis was die rustige omgewing 'n lafenis. Die bestuurder, Theresa, het my baie vriendelik ontvang, was altyd beskikbaar. Sy was stiptelik en betroubaar. Besonderse moeite is gedoen om basiese krag tydens beurtkrag te voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Rustenburg Guest House
Baie dankie vir die besonderse mooi resensie. Dankie dat jy by ons tuis gegaan het. Ons hoop jy weet waar jou huis in Rustenburg is, as jy weer diekant toe kom.

Naas V
1 nag
4.8
Feb 2024

Waarde vir geld en vriendelike personeel. Het baie lekker gebly. Die gastehuis het die ekstra myl geloop met ons behoeftes. Sal beslis aanbeveel en weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina F
1 nag
5.0
Aug 2023

Perfekte oornag plek. Die omgewing is rustig en veilig, sentraal geleë tussen winkelsentrums en ander besienswaardighede. Die bestuurder, Theresa, het ons tuis laat voel en die ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna V
1 nag
3.8
Aug 2023

Vriendelike ontvangs gekry, en kon laaste minuut nog 'n kamer bespreek sonder moeite. Die gastehuis is in 'n goeie area, veilig en baie stil.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gavin H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2022

The guesthouse was pleasant and the surroundings were quiet. The staff were very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Corene
Rustenburg Guest House
Thank you for the review, we hope to host you in the near future again.

Tirsa A
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2020

Ons het lekker gebly. Baie dankie aan Hanneke vir al haar moeite en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corene
Rustenburg Guest House
More Tirsa, Baie dankie vir terugvoering, ons waardeer dit opreg en sien uit na julle volgende besoek. Vriendelike Rustenburg groete. Hanneke - Bestuurder

Suria B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Nov 2018

Kort gebly, vriendelik ontvang. Slaap nie so lekker nie. Daar was gaste wat geraas het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2017

Gerieflik en gesellig met ruim vertrekke. Aangename ervaring. Lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Corene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R610
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poinsettia-laan 4, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74415c38d3a848332b8832e86f781968a968b90318674bb95f084d2ef5ed197acd9f32dd121faf119628e196e06f903db774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 1 mens 15 5 1 5 4 Poinsettia Avenue Safari Gardens 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.697837012415 27.219896614551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang