Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poinsettia-laan 4, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R610 per nag, vir 1 mens
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rustenburg Guest House bied 3-ster-verblyf aan in Safari Gardens, 'n vreedsame en kalm woonbuurt in Rustenburg. Die gastehuis is gerieflik ongeveer 1 km vanaf die N4-hoofweg.

Die gastehuis het 18 netjiese en ruim en suite-slaapkamers. Elke kamer is smaakvol versier en ingerig met luukshede soos lugversorging, 'n kluis, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die bed-opset word volgens jou voorkeur gedoen, of jy nou 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n kombinasie daarvan verkies.

Ontbyt word daagliks bedien en aandete- en middagete-pakkies is beskikbaar met vooraf reëling. Doen asseblief navraag by die gastehuis indien jy 'n wasgoeddiens benodig. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar in 2 veilige parkeerhawes. Die gastehuis het braaigeriewe en vermaak-geriewe in die lapa met 'n TV. Daar is ook 'n swembad op die perseel.

Die eiendom het 'n spa waar gaste kan ontspan met 'n vollyf-massering. Doen navraag by ontvangs om 'n sessie te bespreek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Helena J
Saam met lewensmaat
5.0
We loved our stay and it's near to town but also in a quiet neighborhood. Corene went out of her way to make us feel welcome. She is a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Johan L
Besigheidsreis
5.0
Baie goeie diens. Awesome mense baie vriendelik en behulpsaam.
Mei 2024
Edith S
5.0
Na 'n lang reis was die rustige omgewing 'n lafenis. Die bestuurder, Theresa, het my baie vriendelik ontvang, was altyd beskikbaar. Sy was stiptelik e...
Sien meer
Sep 2023
Marina F
5.0
Perfekte oornag plek. Die omgewing is rustig en veilig, sentraal geleë tussen winkelsentrums en ander besienswaardighede. Die bestuurder, Theresa, het...
Sien meer
Aug 2023
Naas V
4.8
Waarde vir geld en vriendelike personeel. Het baie lekker gebly. Die gastehuis het die ekstra myl geloop met ons behoeftes. Sal beslis aanbeveel en we...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Corene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Poinsettia-laan 4, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Rustenburg Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R610
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Poinsettia-laan 4, Safari Gardens, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74415c38d3a848332b8832e86f781968a968b90318674bb95f084d2ef5ed197acd9f32dd121faf119628e196e06f903db774?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag, vir 1 mens 15 5 1 5 4 Poinsettia Avenue Safari Gardens 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.697837012415 27.219896614551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang