Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Hills

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Ian N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Netjies. Waarde vir geld. Mooi uitsigte. Uitmuntende gasvryheid. Die gasvrou was 'n ongelooflike gasvrou en het my besoek aan Rustenburg Hills 'n heerlike ervaring gemaak. Die blyplek is baie goeie waarde vir geld en het die mooiste uitsigte vanuit jou slaapkamer. Sal beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Maklike kommunikasie, deeglike instruksies, netjies en skoon. Baie lekker gebly, baie dankie! Die kamer was lekker ruim met baie kaste. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Nice place to stay for a good price as well. Stay was lovely. Everything was neat and clean. Requested breakfast for the mornings, and it was specially prepared since I was the only one having breakfast and at a time that suited my schedule.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Nov 2024

Geen water het die oorslaap baie ongerieflik gemaak. Baie teleurgesteld dat Rustenburg Hills geen probleem gehad het om ons geld te neem vir die bespreking nie, maar daar was geen water om te stort of bad nie. Die host het wel bottelwater voorsien, maar dit was ongerieflik, siende dat dit baie warm is in Rustenburg en 'n stort nodig was na 'n lang dag. Persoonlik voel ek dat jy nie jou plek beskikbaar moet stel as jy weet jy het 'n waterkrisis nie. Ek voel die host kon ten minste die helfte van die boekingsgeld terugbetaal omdat dit 'n baie slegte ondervinding was.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Gert E
1 nag
5.0
Sep 2023

Was baie lekker en rustig. Hou daai standaard net daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Views from the rooms are stunning. Very friendly and helpful hosts. A big bonus is no load shedding! Nice omelet breakfast. Secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hein G
1 nag
5.0
Nov 2022

Briljante, skoon, veilige, moderne gastehuis, waarde vir geld. Briljante gastehuis, 5 ster.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Gemaklik en perfek! Rustenburg Hills was baie tegemoetkomend met ons spesiale versoek. Ons het dit baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Beautiful, neat room with the best host. Our experience at Rustenburg Hills was simply amazing. The room was clean and neat and the breakfast was amazing. We were able to work comfortably as there was more than enough space in our room and the Wi-Fi connection is good. The host was just fantastic, she was so friendly and extremely accommodating to our needs. We will definitely stay at Rustenburg Hills again if we are in Rustenburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anell V
1 nag
4.4
Jun 2022

Aanvaarbaar, gawe dame wat ons ontvang het. Geen botteltjies drinkwater. Slegs een stel handdoeke vir 2 persone. Sou goeie koffie geniet het met ontbyt asook gluten-vrye opsies. Slegs een bedlampie het gewerk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYjg2YTQwLWM3MjUtNGEzYi05Y2M4LTIxOWQyOGRjNTE5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 25 Palala River Avenue Safari Gardens X12 0299 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.707951600882 27.234097962952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang