Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Hills

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 25 resensies vir Rustenburg Hills
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ian N - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N

Netjies. Waarde vir geld. Mooi uitsigte. Uitmuntende gasvryheid.

Die gasvrou was 'n ongelooflike gasvrou en het my besoek aan Rustenburg Hills 'n heerlike ervaring gemaak. Die blyplek is baie goeie waarde vir geld en het die mooiste uitsigte vanuit jou slaapkamer. Sal beslis weer besoek.

Lindie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Maklike kommunikasie, deeglike instruksies, netjies en skoon.

Baie lekker gebly, baie dankie! Die kamer was lekker ruim met baie kaste. Sal vir seker aanbeveel.

Ruan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Nice place to stay for a good price as well.

Stay was lovely. Everything was neat and clean. Requested breakfast for the mornings, and it was specially prepared since I was the only one having breakfast and at a time that suited my schedule.

Gert E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E

Was baie lekker en rustig.

Hou daai standaard net daar.

Naomi L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L

Views from the rooms are stunning.

Very friendly and helpful hosts. A big bonus is no load shedding! Nice omelet breakfast. Secure parking.

Hein G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein G

Briljante, skoon, veilige, moderne gastehuis, waarde vir geld.

Briljante gastehuis, 5 ster.

Beatrix D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix D

Gemaklik en perfek!

Rustenburg Hills was baie tegemoetkomend met ons spesiale versoek. Ons het dit baie waardeer.

Johan V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Beautiful, neat room with the best host.

Our experience at Rustenburg Hills was simply amazing. The room was clean and neat and the breakfast was amazing. We were able to work comfortably as there was more than enough space in our room and the Wi-Fi connection is good. The host was just fantastic, she was so friendly and extremely accommodating to our needs. We will definitely stay at Rustenburg Hills again if we are in Rustenburg.

Anell V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anell V

Aanvaarbaar, gawe dame wat ons ontvang het.

Geen botteltjies drinkwater. Slegs een stel handdoeke vir 2 persone. Sou goeie koffie geniet het met ontbyt asook gluten-vrye opsies. Slegs een bedlampie het gewerk.

Petra W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W

Puik diens.

Pragtige, skoon en netjiese plek. Marietjie was 'n uitstekende gasvrou.

Sunette D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette D

Ongelooflik mooi en netjies.

Kamer was baie stylvol en uitsig van kamer was asemrowend. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Hanri P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri P

'n Groot bederf!

Rustenburg Hills het ons soos familie behandel en het ons 100% tuis laat voel. Dankie vir jul lieflike diens met 'n glimlag. Skoon, luuks en gerieflik!

Louis G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Baie lekker gewees om na 'n lang dag op die pad by so 'n heerlike, skoon en netjiese gastehuis te kon oornag.

Baie skoon en netjiese gastehuis, baie vriendelik ontvang, baie rustige omgewing, baie veilig, met heerlike ontbyt. Sal definitief weer daarvan gebruik maak. Baie dankie.

Rustenburg Hills se terugvoer

Baie dankie ,en groot plesier, dit was vir ons heerlik om julle by ons te huisves.

Groete Marietjie

Rustenburg Hills
Nicky D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky D

Luuks, skoon en pragtige uitsig.

Ons is baie vriendelik ontvang en ons verblyf was rustig en aangenaam. Die honeymoon kamer is wonderlik toegerus met uitstekende uitsigte oor die swembad, laagliggende dorp en die veld. Die tarentale se roepgeluide laat mens vergeet dat jy eintlik in 'n groot dorpsgebied is. Ons sal definitief weer kom kuier.

Cecil N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil N

Puik plek sonder om jou sak te ruk.

Dis 'n baie mooi plek met uitstekende uitsig. Kan nie glo die prys is so laag nie!

Erika P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Erika P

Baie netjiese en veilige verblyf en gasvryheid is tops!

Marietjie is baie tegemoetkomend en doen moeite om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak. Baie veilige omgewing en netjiese kamers. Beslis aan te beveel.

Marius K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Gasvry, netjies.

Baie aangename plek om te bly. Sal weer gebruik maak van die gastehuis.

Leanne H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne H

Asemrowend.

Dit was beslis die geld werd, Marietjie was verskriklik hulpvol, baie vriendelik en die gastehuis self was net asemrowend mooi. Presies waarna ek uitgesien het. Die ontbyt was topgehalte en ek sal Rustenburg Hills enigetyd weer besoek en definitief aanbeveel.

Ben B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben B

Baie rustig.

Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Verblyf is van die boonste rakke; kamers is netjies en die uitsig is asemrowend. Sal die gastehuis vir enige persoon aanbeveel.

Susan W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Baie aangenaam!

Baie mooi plek en die diens was puik.

Riaan R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Kamer en diens was uitstekend en baie vriendelike ontvangs.

Die kamer was baie goeie waarde vir geld met 'n asemrowende uitsig en massiewe badkamer.

Ronelle S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle S

Dit was heerlik.

Wat 'n pragtige plek! Die uitsig oor die berge, die spookvoël wat roep, die rustigheid en gasvryheid het my verblyf spesiaal gemaak. Baie dankie vir die voorreg om hier te kon oornag.

Bennie V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie V

Klein verbeterings kan dit nog beter maak.

Ongelukkig krag- en waterprobleme gedurende my verblyf a.g.v. probleme in Rustenburg. Vars vrugte en yogurt by ontbyt was baie lekker. Warm ontbyt was egter nie warm nie. Filterkoffie sou welkom wees. Andersins geen noemenswaardige probleme nie. Parkering behoort egter toegeken te word volgens besprekings/kamers omdat spasie beperk is en waar jy een aand parkeer is nie noodwendig moreaand beskikbaar nie alhoewel jy net 'n remote het vir daardie garage.

Elzahn K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzahn K

Dit was ontspannend, gerieflik en gemaklik.

Dit is 'n pragtige gastehuis met 'n vriendelike gasvrou. Alles was skoon en netjies. Die ontbyt elke oggend was 'n goeie verskeidenheid, pragtig voorgesit en heerlik. Ek kan die gastehuis definitief aanbeveel!

Shantel J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shantel J

Goeie diens en geen probleme gehad.

Pragtige plek met goeie diens. Sal definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYjg2YTQwLWM3MjUtNGEzYi05Y2M4LTIxOWQyOGRjNTE5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 25 Palala River Avenue Safari Gardens X12 0299 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.707951600882 27.234097962952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang