Rustenburg Hills
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rustenberg Hills is 'n 4-ster-instansie wat B&B-verblyf bied in 'n stil woonbuurt in Rustenberg. Dié gastehuis is net 3 minute se ry van die Waterfall Mall af en bied maklike toegang tot Pretoria en Rustenburg se hoofroetes.
Daar is 4 ruim, luukse gastekamers, 1 wittebrood-suite en 1 gesin-suite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en sekere DStv-kanale.
Geniet 'n drankie by die sprankelende swembad terwyl jy die lieflike uitsig oor die bosveld geniet. By Rustenburg Hills sal jy 'n heerlike en vreedsame tyd geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
- Gaste dink Rustenburg Hills het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
-
TGCSA-gradering: