Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Hills

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rustenberg Hills is 'n 4-ster-instansie wat B&B-verblyf bied in 'n stil woonbuurt in Rustenberg. Dié gastehuis is net 3 minute se ry van die Waterfall Mall af en bied maklike toegang tot Pretoria en Rustenburg se hoofroetes.

Daar is 4 ruim, luukse gastekamers, 1 wittebrood-suite en 1 gesin-suite. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en sekere DStv-kanale.

Geniet 'n drankie by die sprankelende swembad terwyl jy die lieflike uitsig oor die bosveld geniet. By Rustenburg Hills sal jy 'n heerlike en vreedsame tyd geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Ian N
Besigheidsreis
5.0
Netjies. Waarde vir geld. Mooi uitsigte. Uitmuntende gasvryheid. Die gasvrou was 'n ongelooflike gasvrou en het my besoek aan Rustenburg Hills 'n heer...
Sien meer
Jul 2024
Lindie D
Besigheidsreis
5.0
Maklike kommunikasie, deeglike instruksies, netjies en skoon. Baie lekker gebly, baie dankie! Die kamer was lekker ruim met baie kaste. Sal vir seker ...
Sien meer
May 2024
Ruan V
Besigheidsreis
5.0
Nice place to stay for a good price as well. Stay was lovely. Everything was neat and clean. Requested breakfast for the mornings, and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Gert E
5.0
Was baie lekker en rustig. Hou daai standaard net daar.
Sep 2023
Naomi L
Besigheidsreis
5.0
Views from the rooms are stunning. Very friendly and helpful hosts. A big bonus is no load shedding! Nice omelet breakfast. Secure park...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mar 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Rustenburg Hills het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palala River-laan 25, Safari Gardens X12, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYjg2YTQwLWM3MjUtNGEzYi05Y2M4LTIxOWQyOGRjNTE5OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 25 Palala River Avenue Safari Gardens X12 0299 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.707951600882 27.234097962952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang