Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Inn

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Vanessa L
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Vriendelik, behulpsaam, familie. Kon nie 'n beter, bekostigbare akkommodasie kies nie, van ons aankoms tot ons vertrek het hulle ons so welkom laat voel, definitief ambassadeurs vir hulle provinsie, 'n spesiale dank aan Fritz, wat letterlik elke dag die ekstra myl gestap het, en ons laat voel het soos persoonlike vriende, Lesego, en Salome, soveel dankies vir julle vriendelike diens, ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat Rustenburg wil besoek, weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepo T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Would come again with family. Great place, very quiet and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan-rick G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie lekker en gerieflik. Baie lekker en naby geleë aan als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maleshwane M
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

I can give it 110%. The place was welcoming and the staff were so friendly. They met all our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keamogetswe O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Great and amazing. Great, I didn't expect it to be like that, but I'm disappointed for not being allowed to play music. Overall, the place was great. I will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Bafedile B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2024

Not happy Sunday. All night was noisy. The people who are full-time staying there play loud music.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda O
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jul 2024

Nie baie skoon en kort opknapping. Geen bespreking gehad met aankoms? Nie baie gelukkig gewees! Gelukkig het hulle nog kamers oopgehad en kon ons 'n ander kamer gee.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Anthony D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2023

Not bad at all. It was well sufficient, only I think someone forgot to put the geyser on as there was no hot water in my room, my colleague had hot water though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Baie skoon en gerieflike plekkie, met 'n baie mooi tuin en vriendelike staf. Net jammer dat ons mede-gaste tot laat geraas het, dit was nie die skuld van die verblyf nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Aug 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Unie str, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46RPysTIhQzFhxtBOn33FOgdN7SoAqQqXtp7iyoKqUDtaXR9SR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 60 Unie str Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.68516 27.23084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang