Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Inn

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 136 resensies vir Rustenburg Inn
Netheid
4.1/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.0/5
Vanessa L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa L

Vriendelik, behulpsaam, familie.

Kon nie 'n beter, bekostigbare akkommodasie kies nie, van ons aankoms tot ons vertrek het hulle ons so welkom laat voel, definitief ambassadeurs vir hulle provinsie, 'n spesiale dank aan Fritz, wat letterlik elke dag die ekstra myl gestap het, en ons laat voel het soos persoonlike vriende, Lesego, en Salome, soveel dankies vir julle vriendelike diens, ek sal dit aanbeveel vir enige persoon wat Rustenburg wil besoek, weereens baie dankie.

Tshepo T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepo T

Would come again with family.

Great place, very quiet and friendly staff.

Johan-rick G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan-rick G

Baie lekker en gerieflik.

Baie lekker en naby geleë aan als.

Maleshwane M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleshwane M

I can give it 110%.

The place was welcoming and the staff were so friendly. They met all our needs.

Keamogetswe O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Keamogetswe O

Great and amazing.

Great, I didn't expect it to be like that, but I'm disappointed for not being allowed to play music. Overall, the place was great. I will definitely come back.

Bafedile B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Bafedile B

Not happy Sunday. All night was noisy.

The people who are full-time staying there play loud music.

Amanda O - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda O

Nie baie skoon en kort opknapping.

Geen bespreking gehad met aankoms? Nie baie gelukkig gewees! Gelukkig het hulle nog kamers oopgehad en kon ons 'n ander kamer gee.

Anthony D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Not bad at all.

It was well sufficient, only I think someone forgot to put the geyser on as there was no hot water in my room, my colleague had hot water though.

Johann V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V

Baie skoon en gerieflike plekkie, met 'n baie mooi tuin en vriendelike staf.

Net jammer dat ons mede-gaste tot laat geraas het, dit was nie die skuld van die verblyf nie.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sipho T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Sipho T

Ok.

Needs serious maintenance and repairs to make it look good.

Riekie E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riekie E

'n Oulike plekkie om te oornag.

Mooi tuine in 'n outydse styl en 'n rustige plek om af te pak.

Ronel M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ronel M

Skoon, goed gelee.

Ons verblyf by die gastehuis was glad nie 'n goeie ondervinding nie. Ons het 2 kamers bespreek waarvan een die houthuis was. Ons was op die onderste vlak en die geraas van bo af was glad nie aangenaam nie. Die plekkie was skoon en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Hulle het vir ons 'n ekstra bed by ons kinders se kamer ingedra, dus kon ons die 2e aand beter slaap.

Stefanie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Stefanie S

Nie waarde vir geld.

Met die aankoms was daar 'n voertuig wat harde musiek gespeel het reg voor die 'No loud music' bord. Ons het die sekuriteitshek gesluit en die aand besef ons het nie 'n sleutel gekry om oop te sluit nie. Die gesinskamer se lugversorger het nie gewerk nie en die kamer was baie warm. Die bedjies raas vreeslik elke keer as jy beweeg.

Retha L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Retha L

Kon geen rus in die nag kry nie!

Die verblyf self was aangenaam maar die matrasse en die geraas in die nag was onaanvaarbaar.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sindiswa J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sindiswa J

We had a great time at Rustenburg.

The rooms are fine but the beds are not comfortable at all, they need to at least change their mattresses. But overall the accommodation was okay.

Mpho R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mpho R

Affordable with access to pool and braai areas.

The place is clean with friendly staff. The only disadvantage is the upstairs cabin, if you are booked on the bottom you will hear the noise from upstairs.

Karabo N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karabo N

Acceptable.

I found the place a little too noisy. The main gate in particular. The was a lot of movement (in and out of the gate) by the staff who were noisy as well.

Gerhard S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard S

Hulle adverteer Afrikaans, maar ek is in Engels ontvang en daar is nie een Afrikaanse TV-kanaal beskikbaar nie, en ook geen sportkanale nie. Ook geen password vir wifi nie.

Hulle wys net kanale wat omtrent niemand kyk nie. Ook geen wifi password gegee nie.

Boipelo S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boipelo S

The rooms were so clean.

We enjoyed our stay.

Sizakele M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sizakele M

My stay was perfect felt like home.

The place clean and neat friendly staff with beautiful views like their garden and clean pool. The atmosphere is great and we felt safe.

Nancy M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nancy M

It was amazing.

We enjoyed our stay and the rooms.

Nicoleen Magda G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoleen Magda G

Rustig.

Diens professioneel. Hulpvaardig. Geen versoek te veel nie.

Fareed H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fareed H

See stars.

It felt like you were at home.

Nomthandazo D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo D

I had a very awesome weekend.

My weekend was the best, hospitality and safety was awesome. To the staff, thanks for everything. I'll definitely come again.

Nthabeleng S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabeleng S

It was good.

The place was clean and nice, I was not happy with the shower and also how cold it gets.

Reitumetse P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reitumetse P

It was great!

I wish they'd change their beds, other than that the stay was okay.

Louise C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louise C

Teleurstellend, baie beter verwag.

Dit is glad nie stil in die aand nie, katte baklei, mense raas en ons het min geslaap voor 'n begrafnis wat ons bygewoon het. Onderhoud op kothuise kan beslis gedoen word, gordyne geskeur, verf dop af!

Jacky J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jacky J

The location was good, only disappointment was not enough cutlery in the chalet and also no sink available to wash cups etc.

Staff was friendly and helpful to an extent.

Goodness T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Goodness T

Me and my partner had a wonderful experience at Rustenburg Inn

I fully enjoyed and the place was everything that we expected and perhaps even more.

Felicia S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felicia S

It was great. Nice privacy.

Value for money, can't say much as I stayed for 1 night, however I had a good stay.

Mamosa T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mamosa T

I enjoyed my stay and will most definitely come back.

Good place and location. Value for money.

Pamela C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela C

My stay was great, the rooms we booked were nice and spacious.

The hosts were very welcoming, gave us the time and space to just enjoy the place and not bother us at all. Were always readily available when we needed assistance of any sorts. We are definitely going back there.

Sara L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sara L

The place is clean and the people there are very welcoming. You will feel at home.

Some of our group members where accommodated in a four sleeper room. The room is not so comfortable it needs some renovation.

Phumzile M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phumzile M

The place is beautiful and the staff are very kind and helpful.

Beautiful view, service delivery is the best.

Alwyn S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn S

Heerlik, maar interessant.

Goeie verwelkoming. Ontvangsdame was besig om te kuier saam met vriende in die kombuis toe ons daar aangekom het. Ons het maar besluit om uit te gaan die eerste aand. Kamers was goed toegerus met die nodige gereedskap. Daar was amper geen vurke in die kombuis nie. Ons kon slegs 2 vind en moes dus beurte maak met ontbyt. Verskillende groepe mense kom deur die dag binne en daar was 'n taksi-minibus binne geparkeer deur die dag. Nie seker of dit is vir gaste of nie? Dis moeilik as van die gaste buite om die swembad kuier, want daar is nie verskriklik baie plek nie. Dit voel nie vreeslik privaat nie.

Louis C - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Vriendelike, veilige verblyf.

'n Netjiese plek waar ons veilig oornag het.

Debora M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Debora M

I enjoyed my stay during the June long weekend, the lady was very friendly and the place was clean and quiet. It's not far from the malls and it's safe.

Loved it and I'd come back again.

Carien V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Carien V

Definitief nie weer nie!

Met oogopslag is alles netjies en skoon, en mens kan sien dat die eienaars miskien lank terug baie moeite gedoen het om 'n spogplek te skep en in stand te hou, maar helaas. Ek vermoed dat die eienaars nie meer vreeslik betrokke is by die bestuur van die eiendom nie. Ten spyte van kennisgewings wat orals opgesit is vir geen geraas of harde musiek, was dit die personeel wat die heel meeste geraas het. Ons het gaan slaap en wakker geword met daggawalms wat om die hele plek hang (gaste wat oop en bloot rook). Een van die gaste het selfs vir my tiener-seun gevra of hy wil saam dagga rook! Van die gloeilampe in die kamer het nie gewerk nie, die remotes van die TV was pap, die swembad was vuil en daar was 'n hele paar kakkerlakke in die kamers.

Rustenburg Inn se terugvoer

Morning Carien,

Thank you for the feedback. There is no excuse for bad service. We will address this asap and apologise on behalf of our self and the other guests that behave in a bad manner.

Regards,
Fritz

Rustenburg Inn
Alison G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison G

A family holiday with ease.

We had stayed here before as a couple on a roadtrip. It worked so well that we brought the children this time. All three of them enjoyed the ease and the freedom to sleep, swim and relax as they pleased. Thank you for another wonderful stay.

Keitumetse M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keitumetse M

The place is nice and close to almost everything a person need.

Everything about the place (Rustenburg inn) is perfect, the beds so soft and always neat. I think that's the place I will always book when I have to go that side.

Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Uitstekend.

Was baie goed ontvang, kamer baie netjies en skoon.

Rosalie L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosalie L

Was baie lekker en veilig.

Mense was baie vriendelik en regtig 'n baie nice plekkie.

Rosana N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosana N

Lovely place.

Very neat and clean, only problem the self-catering units need to have its own kitchen but other than that is a perfect place to stay. Staff is very helpful. Awesome service.

Matsie T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matsie T

Just what we needed 100%.

The place is easy to find and situated in a quiet residential area. The room space was more than enough for us, we were received very well. Rare to find places like this where what you see in pictures is exactly what you get. Thanks Rustenburg Inn.

Gugulethu N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gugulethu N

Really good.

The staff is really friendly and the environment is very nice and peaceful. But we think that the guest house should add more utensils and cutlery and more towels in the rooms.

Zahne P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zahne P

Fantasties.

Lekker wegbreekplekkie. Baie stil en rustig gewees. Grootste voordeel was die air-con.

Dirk N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk N

Baie lekker!

Rustenburg Inn se personeel is baie vriendelik en behulpsaam, sal beslis weer daar oornag!

Phumzile M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phumzile M

The staff were friendly and the security was tight.

I will recommend it to other people.

Karabo N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karabo N

A nice place indeed.

A very lovely place with good employees who ensure that all our needs were met. Its very clean except their swimming pool which was not clean and have not been used in a while but besides it, it is a very pleasant place and its in a good area. We enjoyed our stay.

Adine D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adine D

Voldoen aan al ons behoeftes vir 'n nag se verblyf.

Rustenburg Inn het voldoen aan al ons behoeftes vir 'n nag se verblyf wat ons benodig gehad het vir familiebyeenkoms. Lekker sentraal gewees waar ons funksie was en veilige rustige omgewing. Akkommodasie was netjies en kompak met alles wat jy benodig. Pragtige tuine.

Nita-marie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nita-marie L

Baie skoon.

Skoon en huislikke atmosfeer. Baie oulik.

Tshireletso N - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tshireletso N

It was okay, not that "wow", but okay.

It's not bad, just that we asked for a double bed but we got two single beds put together. Staff were a bit noisy though, they were just outside our room and you'd swear they heard everything we talked about. Overall it's a nice stay and peaceful.

Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Riana R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riana R

Behalwe vir reuk, verder bevredigend.

Toe ek die rekening wou betaal was daar nie 'n kaartmasjien beskikbaar nie, miskien kan hulle daarna kyk. Moes saamleef met 'n vrot reuk wat uit die wasbakdrein gekom het.

Anonieme gas - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Raymond H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond H

Dit was baie goeie waarde vir geld en niks minder as wat ons benodig het.

Geen probleme of kritiek nie.

Fana M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fana M

Place is nice to stay.

Upon my arrival I was allocated to the room that was not meant for me, however it was corrected on the second day. Air-con was not in working condition. ,

Esme H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esme H

Skoon en netjies maar vreeslik raserig binne in die huis.

Die plek was skoon en netjies maar ek is bevrees vir mense wat hou van stilte, rus en vrede weg van die huis af, was hierdie 'n baie groot teleurstelling gewees.

Tersia O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Tersia O

Baie onveilige plek met geen toesighouding nie of sekuriteit nie. Eienaar was geensins beskikbaar na-ure met ons probleem nie.

It is with huge disappointment that I write this review. I booked overnight accommodation last week for the 13th January 2017 and paid for accommodation at Rustenburg Inn. We arrived at the premises at around 15:00 and a gentleman assisted us. We were advised that room 4 was our accommodation for the night. When we viewed the room it was found that it had a double bed in it, after we personally asked for two single beds. Also, the bathroom had no door to it. We asked the gentleman to please assist us with two single beds and a room with a door to the bathroom. He advised that he could arrange for us to sleep in room no 9, however, the occupant was only leaving later the afternoon. He assured us that he would have the room ready for us when we return later that evening. He advised us to leave all our luggage in room 4 until we return later. We left the premises with his assurance. We returned to the premises at 22:30. When we arrived, the gentleman that helped us earlier was nowhere to be found. The entire place was full of occupants who had a huge party at the pool. We eventually found the gentleman among the party goers at which point he did not act in a professional manner. We waited around for him to arrive, however he took forever. I then found our luggage in room 9, which he must have placed there and the door to the unit was not even locked. I tried phoning Fritz on several occasions that evening as it was a very unpleasant situation, however it just rang. I managed to reach his father at Rustenburg Inn 2 at around 23:00 who was extremely helpful and we spent the night there. I am really unhappy having been placed in this terrible situation. My Mom and I were stressed beyond belief, having to find accommodation elsewhere at that time of the night and the owner was unable to assist us. I find that totally unacceptable and very disappointing.

Gomotso M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gomotso M

It was a beautiful place that I'm definitely coming back to.

We enjoyed ourselves big time!

Anna-mari K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mari K

Rustige nagrus!

Baie netjies en skoon slaapplek wat 'n verwelkoming was na 'n besige dag by 'n fees. Elke kamer het lugverkoeling in, heerlik na 'n hittige dag!

Paul F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F

Aangenaam, baie rustig.

Van aankoms tot ons gery het, het ons geen klagtes nie. Sal weer daar aandoen.

Norman W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman W

Ons het lekker gebly.

Dankie Rustenburg Inn. Sal weer kom kuier.

Joey V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Netjiese, vriendelike diens.

Netjies, vriendelik, maklik verkrygbaar met GPS. Behulpsame personeel.

Juliana V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana V

Amazing stay.

We will definitely book there again in a few weeks time when we have to go to Rustenburg. The room are big and cleaners are so friendly and helpful. Thank you Rustenburg Inn, keep up the good work!

Ann M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M

My man en seun het julle gasvryheid waardeer.

My man en seun het in gemak gebly. Hulle eenheid was baie skoon. Hulle het dit waardeer dat hulle elke aand kon braai. Dankie vir julle diens. Dit word opreg waardeer.

Anlizelle M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anlizelle M

Baie aangenaam, dankie.

Ons verblyf was baie aangenaam. Kamer baie netjies en skoon behalwe vir die badkamer wat stowwerig was - miskien net nagelaat om die badkamer skoon te maak. Personeel by ontvangs was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar oornag.

Rustenburg Inn se terugvoer

Apologies for the bathroom dust. We did follow up and are under the impression that when they used the leaf blower outside the window was left open. Thank you for the feedback.

Kind Regards Jane

Rustenburg Inn
Christopher K - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher K

Super!

Our stay was perfect, the staff was friendly. We loved everything about the place and we sure are coming back.

Ouma M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ouma M

We had an excellent stay at Rustenburg Inn and the staff was very helpful.

Even though we arrived a bit late, we found the staff waiting for us to check in and the Family Room was spacious and clean. The Inn is also in a safe area so one can sleep peacefully. The management needs to provide Wi-Fi though for guests, it's a bit of an inconvenience when one needs to get online and they should also provide a paypoint machine.

Tshilidzi T - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshilidzi T

Nice and affordable.

Been there twice and I have never been disappointed, the place is quiet and not far from shops.

Carien V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V

Goeie waarde vir geld. Baie netjies. Goeie ligging in die dorp.

Ons was verstom om die netjiese en mooi fasiliteite te sien vir 'n bekostigbare prys. Dis ook veilig en goeie ligging in die dorp. Ons sal baie graag weer daar wil tuisgaan.

Gerda F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda F

Netjies, pragtig en veilig, stil area.

Puik en nabygeleë aan enige besigheid en winkels.

Lerato M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

It was a nice place to visit, but however they don't clean as part of room service.

No tea or coffee refill for us to do tea in the morning.

Ronel V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel V

Het verblyf glad nie geniet nie.

Mense wat raas in vroeë oggend ure. Hek wat raas in vroeë oggend ure. Niemand het vir ons gesê ons kan gebruik maak van die kombuis nie. Ontvangsdame baie onprofessioneel. Kon niks sien op die TV nie.

Vicky A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky A

Tevrede.

Kamer was mooi en netjies, badkamer kort aandag!

Yolandi W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi W

Lekker gebly, dankie! Waarde vir geld.

Sien sterre.

Perfect Water Klerksdorp F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Perfect Water Klerksdorp F

Dit was lekker maar stortkop lek so dat jy nie kan stort nie en die klein wasbak lek water so vinnig.

Het al 'n paar keer daar gebly en geniet dit baie met die braaiplekkies en die groot kombuis. Dit werk vir ons.

Amanda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda S

Ietwat teleurstellend!

By aankoms was daar nie vir my plek - al het ek bevestiging ontvang. Na 'n geskarrel is daar vir my 'n kamer voorsien met bitter klein badkamer/stort. Hooflig in kamer - van 4 gloeilampe het net 1 gewerk. Wasbak in badkamer uiters onprakties en klein, so ook die stort met deur wat na verkeerde kant oopmaak - dus droog mens sommer in kamer af! Kamer benodig oordoen - baie afgeleefde beddegoed en meubels - krakende matrasse.

Merlene D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Merlene D

Gemaklik.

Verblyf was gemaklik en lekker groot. Een badkamer was net baie sleg, wasbak het oral op vloer gelek en stortkop was stukkend. Andersins was verblyf goeie waarde vir geld.

Cora M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cora M

Was regtig billike verblyf, maar Sondagoggend het 'n minibus ingetrek en harde musiek gespeel.

Billike verblyf, maar sal nie weer daar gaan bly nie. Geen sjampoe ens. in stort nie. Sondagoggend is baie harde musiek gespeel deur 'n wit bus wat steurend was. Ons toe maar aangetrek en vertrek.

Trudie S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Trudie S

Did not get what I asked for.

Asked for a double bed, and got two 3/4 beds with a double matrass over the two 3/4 beds, matrass folded in the middle of the two beds and we almost went to the ground during the night. Unacceptable. Also the bathroom is mouldy and the fan does not work.

Rustenburg Inn se terugvoer

Hi Trudie,

We have no excuse for the above situation, but we can assure you that this will be attended to A.S.A.P.
Apologies for the above.

Regards, Fritz.

Rustenburg Inn
Edwin R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin R

Good.

It was very good and I would go back to Rustenburg if I am around again. A good place to stay for everyone.

Dana H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana H

Baie lekker geslaap.

Kamer is gerieflik. Die lig in die badkamer is baie swak. Daar is nie 'n buite venster nie wat die vertrek donker maak. Vir ons wat soggens met skeerseep skeer sal 'n plek om jou skeergoed neer te sit lekker wees.

Anelia K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia K

Netjies toegeruste eenheid met vriendelike diens.

Ons verblyf was vir ons goeie waarde vir geld. Die eenheid was goed toegerus en netjies. Die algehele indruk van die Rustenburg Inn is 'n smaakvolle en netjiese verblyfplek.

Dee M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee M

Impressive.

Had a great stay at the guesthouse, the staff was friendly and very helpful.

Shivani S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shivani S

Absolutely fabulous.

Our stay at Rustenburg Inn was wonderful. Friendly staff, efficient, clean and comfortable. Never felt like I was away from home for a week. Thanks to Fritz and staff for an awesome stay. Will definitely be going back

Rene M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene M

Dit was 'n goeie oornagplekkie. Skoon en netjies.

Dit was regtig 'n goeie oornagplekkie. Daar is klein details wat aandag kort, maar glo dat daar heeltyd opknapwerk gedoen word.

Danie G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G

Dit was die prys die moeite werd.

Ons het lekker geslaap en veilig gevoel. Skoon kamer en beddegoed.

Hanalize K - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanalize K

Dit was netjies en het alles gehad wat nodig is.

Die personeel was baie behulpsaam en die blyplek netjies.

Lindie J - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lindie J

Ons het onveilig gevoel.

Daar was mense in ons kamer en ander mense het ons gevloek en geraas heelaand. Ons het ander blyplek gaan soek.

Chantell L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Chantell L

Glad nie wat 'n mens verwag het nie.

Hul beskryf die plek as so uniek. Maar dis glad nie wat hul se dit is nie?

Jacqueline M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline M

Dit was baie lekker en gesellig.

Die inwoners in die kamer bo ons se voetstappe het net 'n bietjie geraas.

Dumisani R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumisani R

It was a marvellous stay and very peaceful accommodation.

It's a marvellous place stay and very accommodative to all people. It's close to all places of interest in the area.

Lynette S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Die werkers se die verblyf was goed.

Sien die sterre.

Gerrie P - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P

Ons sal weer gebruik maak van hulle.

Ons het lekker geslaap en die kamer was lekker groot.

Bernice P - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernice P

Baie tevrede met die verblyf!

Puik diens en baie netjies.

Anonieme gas - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Lauren D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren D

Pragtig, skoon en netjies.

Sal definitief weer kom draai. Een probleempie, die stort in die boonste cabin dreineer nie goed nie, en lek 'n bietjie. Verder baie goeie diens, goeie waarde vir geld en baie netjiese plekkies.

Nosipho M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nosipho M

A great place to go back too.

Loved it. Except the shower water controlling it self from too hot, warm then too cold. There was no music channel. Otherwise we had a great stay. Very clean and neat place, loved it. Friendly staff.

Lynnette L - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette L

Bevredigend, maar kort baie aandag.

Met aankoms was die dame baie vriendelik. Kamer was skoon en netjies. Ongelukkig was daar nie melk in die kamer vir die koffie gewees nie. Sy het net haar skouers opgetrek. Daar is ook nie behoorlik lig in die stort nie. Lieflike stort maar dis bitter donker daar binne. Daar is ook nie 'n bedkassie aan die anderkant van die bed nie. Was ongemaklik.

Anton D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton D

Aangename verblyf.

Die bestuur is vriendelik en behulpsaam. Veilige parkeerplek vir jou motor.

Rene W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene W

Die gastehuis is baie sentraal geleë en dit het die heen en weer na die hospitaal vergemaklik.

Magdeleen was baie hulpvaardig en vriendelik en het jou dadelik laat tuis voel.

Gerdus Y - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerdus Y

Dit was goed gewees. Alles was daar wat mens sal nodig hê.

Ons was gelukkig met alles. Ek sal weer daar gaan.

Lou-may S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lou-may S

Al nadeel is dat die klank deur die gange trek en as 'n persoon langs jou in 'n kamer praat, is daar geen klank digtheid nie.

Dit is baie steurend. Daar was baie geraas die oggend voor ons vertrek deur personeel wat op mekaar geskree het in die gange.

Pheladi C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pheladi C

Received good service!

Neat and cosy environment.

Casper E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Casper E

Skoon en netjies. Sal beslis weer van julle dienste gebruik maak!

Baie skoon en netjies. Baie vriendelik en hulpvaardig.

Petro V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro V

Netjiese plek.

Plek baie netjies. Beddens lekke om op te slaap. Badkamergeriewe skoon en netjies. Was wel teleurgesteld omdat hulle 'n ontbyt adverteer as jy oorslaap, maar ons het geen ontbyt ontvang nie.

Laura M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Laura M

Warm water in die stort gaan aan en af.

Ons was nie in boek bespreek toe ons daar aankom nie. Niks geweet nie, al is die deposito en besprekings nommers verskaf. Warm water in stort foutief.

Phillip R - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip R

Seems like it was a wonderful place to stay when it was under previous management.

The toilets didn't flush the first time, we had no air conditioning in the log cabin rooms. No toilet paper in the room we were then moved to, dirty pots in the kitchen that had clearly been standing for many days, and no matches when Eskom failed to deliver...

Anton N - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anton N

Dit was oukei.

Dit was 'n baie mooi plek, maar die diens was nie op standaard nie. Ek het gevra vir ontbyt, maar ek het geen terugvoer gekry nie.

Colette S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Colette S

Die ondervinding was nie goed nie.

Die kamer was netjies en skoon. Die TV het ongelukkig nie goed gewerk nie en 'n mens kan omtrent niks sien nie. 'n Mens kan baie duidelik beweging van ander gaste hoor en ongelukkig het die ander gaste vreeslik lawaai en deure geklap en hard gepraat in die vroeë oggendure (vanaf 12 - 3 in oggend). Die stort werk nie lekker nie en elke dan en wan word jy oorweldig deur yskoue water.

Leilani K - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani K

Lovely

We really enjoyed our stay, staff were very friendly. Will definitely stay here again!!

Nadja M - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadja M

Baie gasvry en netjies.

Dis 'n lekker plek om net te ontspan, rustig te wees. Baie netjiese plek, vriendelike diens en gasvryheid.

Linda K - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda K

Baie gerieflik en baie netjies!

Ons het vreeslik lekker gebly, baie dankie!

Riona L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riona L

Really nice stay

Very clean and definitely value for money.

Marius V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

5 star service

Very nice stay for the week, with friendly staff and managment. Would come back any time.

Lianri N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lianri N

Amazing!

Vriendelike mense, gretig om te help. Dit was so rustig gewees. Die kamers se netheid was tops. Ons sal verseker weer gaan. Fritz is baie vriendelik en is baie trots op sy plek!

Freesia G - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freesia G

Baie dankie - ek was heel gelukkig met die gastehuis, alles mooi skoon en baie smaakvol.

Sien die sterre hieronder.

Ansie L - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie L

Die bed en kussings is fantasties ... gaan vir my ook van hulle koop.

Die "log cabins" lyk van buite af nie na veel nie. Binne-in is DStv, 'n klein yskassie, mikrogolfoond, ketel, toilet, stort en wasbak! Wat ek die meeste waardeer het, is die bed en die stilte in die area. Rustenburg Inn is baie skoon en netjies! Dan ook 'n pluimpie vir LekkeSlaap.co.za: die besprekings en betalings werk puik!

Sonja L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja L

Dit was rustig en baie aangenaam.

Ons het slegs vir een nag oorgeslaap, maar dit was 'n baie aangename ervaring. Ons het die rustigheid baie geniet.

Johan B - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ontvangs was vriendelik, net afgesit deur die dame se kougom.

Die kamers is baie netjies en goed ingerig, diens is puik. Die beddegoed, insluitend die kussings, het baie suur geruik. Dis amper asof dit die vorige mense se nagsweet opgehad het. Ek het die hele nag bo-op die bed geslaap en die kussings op die stoel gelos, want alles het suur geruik. Dit was die enigste groot afsit gewees vir my!

Tharina J - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J

Pragtig!

Ons het heerlik gebly; alles was pragtig! Hoewel dit koud was, het ons heerlik gekuier.

Prudence L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prudence L

Very satisfied with the service

Was very happy with the service and neatness of the place, and am even considering another visit with my friends. Please consider extending the check out time!

Nelien K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelien K

Good value for money, Very affordable.

Near the location where I needed to be. Clean and convenient.

Francois G - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois G

Aangenaam verras!

Kan dit gerus aanbeveel!

Francois J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois J

Die verblyf het aan ons verwagtings voldoen.

Die akkommodasie was skoon en netjies by ons aankoms, alhoewel ons voor die inkloktyd aangemeld het.

Rolien R - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolien R

Netjiese verblyf in sentraal Rustenburg, naby alle plekke waar ons moes wees.

Sien die sterre hieronder.

Chris B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris B

Netjies, goeie parkering, veilige area en goeie alternatief vir Sun City se hoë tariewe.

Ons het dit maklik gevind met 'n GPS, en het hulle reeds aanbeveel by 'n paar vriende wat binnekort na die Skouspel te Sun City gaan. Sal weer soontoe gaan!

Carmia V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carmia V

Dit was net vir vinnig oorslaap vir netbal, maar die moeite werd.

Sal dit beslis aanbeveel!

Johannes V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Dit was rustig en ons het die verblyf geniet

Sien die sterre hieronder.

Gerhard G - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G

Very nice

Stayed in unit no 10, which was nice.

Andries V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andries V

Die kamer is klein, maar darem mooi skoon.

Ons het net een nag vertoef. Die kamer is klein, maar darem skoon. Daar was geen warm water die aand of die volgende oggend nie, iets wat ek verwag het. Die kamers is ook nie baie klankdig nie en die geraas van die naburige kamers kan nogal steurend wees.

Marié J - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marié J

Gerieflik deurdat jy naby parkeer en dit is redelik stil gedurende die nag.

Sien die sterre hieronder.

Sabrina L - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sabrina L

It's clean, but the service is so-so.

For the price, better service should be delivered.

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Unie str, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46RPysTIhQzFhxtBOn33FOgdN7SoAqQqXtp7iyoKqUDtaXR9SR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 136 5 1 5 60 Unie str Rustenburg 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.68516 27.23084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang