Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Palm Lodge

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.0
Annette J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie tevrede. Baie netjies en skoon en personeel is baie vriendelik. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Rustenburg Palm Lodge
Baie dankie. Sien julle weer. Veilig wees.

Colette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome, die beste in Suid Afrika. Ons verkies Rustenburg Palm Lodge omdat dit netjies, skoon is. Ons word vriendelik ontvang sowel as ons vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elizabeth
Rustenburg Palm Lodge
Baie dankie. Sien julle weer, wees veilig.

Sherry C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

The stay was amazing for my colleagues.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Absolutely amazing. I have enjoyed my stay at Rustenburg Palm Lodge. The food is good and the WiFi signal is strong. The TV signal is very poor. I was in room 9 and don't know about the TV signal in other rooms. There was no bar fridge in room 9.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Thando N
Kort verblyf
2.8
Jan 2024

Stayed, but hey, was bored. That some rooms don't have fridges or air conditioning. Only 3 TV stations was a big turnoff. The kitchen cannot serve the same breakfast every day. That was also a turn off. The swimming pool rules were also a turn off. You booked, drinks allowed in the pool area, but a bloody expensive cash bar closing at 6, whereas it was hot at night. Night swimming died when?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Toinette F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Daar is ook net 1 stekker vir foonlaaie. Jou haardroër kan nie gelyktydig gebruik word nie. Gaste om ons het tot 2 uur 3 uur die oggend ure geraas. Hoe kan jy slaap? Die sekuriteit moes iets daaraan doen. Dis sy werk, en daar was niks aan gedoen nie. Die water wat gegee is om te drink by ontbyt het 'n akelige en baie vreemde smaak gehad.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
1.6
Sep 2024

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.2
Jul 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-rylaan 99, Rustenburg, 2999, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78d9f38c1a4b12a4d2248cb10b884d2cd65181635eaaa54bde242f3202764dfc84b3d2e1c3f48a0aa114d2f670107c590fd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 65 5 1 4 99 Beyers Naude Drive Rustenburg 2999 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.6693259 27.248552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang