Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustenburg Wampex Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

1.5/5

Peter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Opsomming van Resensie

1.5 uit 5van 3 resensies vir Rustenburg Wampex Guest House
Netheid
1.3/5
Diens
1.3/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Cecil L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Cecil L

Not good.

Upon arrival our room was not ready. There were still some visitors in the room. This was with upfront discussion to check in at 13:00. Another room was given to us that was not cleaned. There was no microwave, kettle, cutlery, etc. This was only provided on our return from the function. Although the host tried to assist, it was not good enough. We were very disappointed in the accommodation. Our family stayed over at another guest house, which was totally opposite.

Rustenburg Wampex Guest House se terugvoer

It's completely untrue that the room lacked essentials; I can even provide photos for evidence. The issue was that you wanted to check in at 12:00pm, whereas our check-in time is 2pm. Additionally, you were a group of 8 people. Regrettably, we cannot accommodate 8 people in one room for R800. Please, let's be fair. Nevertheless, thank you for your support.

Rustenburg Wampex Guest House
Cherelle W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Cherelle W

Aaklig, persoon moes op die vloer slaap, al het ons spesifiseer hoeveel mense ons is.

Ons het bespreek vir 5 mense maar een van ons moes op die grond slaap op 'n kombers omdat daar nie genoegsame voorsiening gemaak is nie. Hul kon nie eens 'n matras reël vir die vyfde persoon nie, selfs al het hulle die 15de so belowe. Die ontvangspersoon kan skaars Engels praat, die baas van die plek het talle kere op ons neergepraat terwyl hy met sy staff op die foon gepraat het oor ons vyfde persoon-kwessie en het so hard gepraat dat ek kon hoor wat hy sê, selfs al was die foon nie op luidspreker nie. Ook gehoor die plek word 3-uurliks uitverhuur, wat absoluut disgusting is. Bly weg en ek stel voor die webtuiste verwyder hierdie plek.

Hein K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hein K

Nooit weer nie.

Ons was in 'n kamer met 3 dubbelbeddens. Slegs 2 beddens het kussings (gelukkig het ons ons eie kussings gehad) en kopstukke gehad en daar was slegs 2 komberse. Niks duvets of handdoeke nie. Daar is ook glad nie eers 'n ketel of koffiegeriewe nie. Geen braaigeriewe nie. Dit sal nogals 'n pluspunt wees. Geen kantgordyne voor die vensters nie. Gordyne word met 'n knippie in die middel vasgesteek. Badkamer is in die gang af, en word gedeel met ander inwoners. Ander gaste het tot in die oggendure hulle musiek kliphard uit hulle karre geluister by ons kamervenster. Ons het nie baie veilig gevoel nie. Gradering: 1/10. Glo nie die plek hoort op 'n webtuiste nie.

Vanaf
Vanaf R605
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R605
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-straat 51, Rustenburg, 2999, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc532e1f80ebb275bcf04165c95bee92c9ef4a981c2cb8afaa45ee2957944ec0430ac6d49eabb8afa1d3b18b90557d85de6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R605 per nag (plek vir 2) 3 5 1 2 51 Marais Street Rustenburg 2999 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.6753738 27.2355541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang