Rustgevonden
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maori-laan 2, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Rustgevonden is 'n pragtige selfsorghuis aan die seefront, minder as 200 m vanaf die hoofstrand geleë. Dit is die perfekte ligging vanwaar gaste die unieke dorpie Kaap St. Francis kan verken.
Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 smaakvolle slaapkamers, waarvan 3 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed het. Die vierde en vyfde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die ander 2 badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n toonbank met stoele, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die kombuis lei na 'n eetarea met sitplek vir 8, wat verder lei na die eerste leefarea met gemaklike rusbanke en 'n ononderbroke see-uitsig. Daar is 'n tweede sitarea met sitplek en 'n TV met toegang tot die volle DStv-pakket en 'n knus kaggel.
Die binnehof het 'n ingeboude braai-area met buitesitplek, terwyl die glasdeure van die oopplan-leefarea na die houtstoep lei met sitplek en 'n stoepswaai. Hier kan gaste die sonsondergang oor die see geniet terwyl hulle gesellig verkeer.
Kaap St. Francis en die nabygeleë St. Francisbaai bied 'n verskeidenheid geriewe en aktiwiteite vir besoekers om te geniet wat restaurante, diepsee-hengel en staproetes insluit. Daar is baie eetopsies, buitelugaktiwiteite en natuurlike besienswaardighede om 'n onvergeetlike en genotvolle besoek vir almal te verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hermine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Maori-laan 2, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
- Gaste dink Rustgevonden het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in St. Francis St. Francisbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maori-laan 2, Kaap St. Francis, 6313, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang