Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic @ Jacomais

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 89, Jacomais, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Dié bekoorlike selfsorg-houthuisie is net buite Witrivier in Mpumalanga geleë en bied gerieflike verblyf wat heeltemal privaat is.

Die houthuisie bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 smaakvolle slaapkamers, 2 badkamers en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n instapkas met genoeg spasie. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, en bied toegang tot die gesinsbadkamer in die gang wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gas- en elektriese stoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi.

Die houthuisie lei na 'n lieflike dek met sitplek buite en 'n gasbraai. Die eenheid word deur groot bome omring en het 'n heerlike groen grasperk waar kinders kan speel. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Rustic @ Jacomais
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esti Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Erfdeel 89, Jacomais, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Rustic @ Jacomais het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 89, Jacomais, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eea661bb8069ef4f1be956c768a3293956c71765252f2e7c2d848526dcc72cf2da3dd662bb0c14e1df4d9ed6260d350ae66?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Plot 89 Jacomais 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.317379769563 31.047769795888

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang