Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic & Regal

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Michelle T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Baie gemaklik. Die eenheid is pragtig gemeubileer en baie gemaklik. Daar is alles wat jy moontlik kan nodig kry en die gasheer is definitief een van die bestes waar ons nog gebly het. Die aandag aan die kleinste detail is oral te sien. Daar is selfs vars melk, koekies en souse indien jy daarvan wil gebruik. Regtig besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Line L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Dit was net 'n oornag, maar baie aangenaam. Dee Legg is baie hulpvaardig en huis is ingerig vir 'n gesin van 5. Almal het baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle T
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Tuisdorp gasvryheid. Baie netjiese woning met alles wat nodig is vir 'n goeie oornagverblyf. Die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Ons kon vrylik rondbeweeg sonder enige moeite. Thank you, Dee. You were a life saver.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lonia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mrt 2022

It was great. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Corine T
1 nag
5.0
Jun 2021

In die rustige en uiters netjiese en skoon plek kon ek goed uitrus om my reis voort te sit! Rustic & Regal doen sy naam gestand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2021

Goeie waarde vir die billike tarief. Die enigste kritiek is dat die gas-warmwaterstelsel nie die water se temperatuur konstant hou nie en wissel soos die waterdruk wissel. Dit is veral lastig in die winter, maar dit is 'n inherente probleem van gas-waterverwarmers. Die positiewe is dat daar ten minste warm water was die oggend terwyl daar beurtkrag was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riëtte B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Baie gawe oom wat behulpsaam is en alles is super skoon. Baie dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brandstraat 11, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe11dbaf71ef738ea4aa5761172dc5ac4eb6b38aa3972d23db93bd8ba52fec38a1b4aa3138a14a99c6ff14a8114d1f33fc3b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 11 Brand Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.215906101582 26.531207851689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang